Zayn Malik het die One Direction-toer verlaat.
Die Britse ster tree tans oral op as deel van One Direction se vierde toer, On the Road Again. View image | gettyimages.com Nadat hy onlangs ‘n opskudding veroorsaak het nadat hy saam met ’n...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 21 Maart 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 21 Maart 2015. Alexanderbaai……..14 27 Beaufort-Wes……..19 28 Bethlehem…………12 27 Bloemfontein………12 29 Calvinia………….13 27 Cradock…………..15...
View ArticleJou sterre vir 21 Maart 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar sal jy heelwat wonderlike ontdekkings doen, meestal oor jouself en die lewe. Mooi dinge sal baie skielik gebeur en jy...
View ArticleKort slapies gee breinkrag
’n Uiltjie knip, middagslapie of skuins lê, hoe jy dit ook al noem, wie hou nou nie van ’n kort slapie af en toe nie? View image | gettyimages.com Of jy nou voorberei op ’n groot aand uit of net jou oë...
View ArticleMagshonger verswak jou hart
As jy ambisieus, gedrewe en vasberade is, sal jy bes moontlik baie lewensdoelwitte verwesenlik, soos om ’n toppos in jou maatskappy te beklee of ’n onderneming te begin. View image | gettyimages.com...
View ArticleNuwe foto’s van Ford se “Fortuner”
Ford het nuwe foto’s vrygestel van die nuwe Everest, wat die gewilde Toyota Fortuner die stryd gaan aansê. Die Everest sal in die laaste kwartaal van 2015 sy verskyning in Suid-Afrika maak en met ‘n...
View ArticleAngelina Jolie weer onder die mes
Twee jaar nadat sy besluit het om ’n dubbele mastektomie te ondergaan, het Angelina Jolie bekendgemaak sy het ook voorkomende chirurgie ondergaan om haar eierstokke en Fallopiusbuise te verwyder. View...
View ArticleVliegtuig met 142 passasiers stort neer
’n Passasiersvliegtuig wat van Barcelona na Düsseldorf onderweg was, het na bewering in Frankryk neergestort. Die Airbus A320, vermoedelik van die German Wings-lugdiens, het in die suidelike deel van...
View ArticleGru-vonds: Familie en hond se lyke gevind na ’n jaar
’n Byna jaar lange soektog na ’n Amerikaanse familie van vier het tot ’n ongelukkige einde gekom toe hul lyke en dié van die familie se hond langs ’n afgeleë voetpad gevind is. Remains found may belong...
View ArticleSakeman wat dood vervals om R100-miljoen te eis, aangekeer
’n Sakeman van Florida wat, volgens die owerheid, sy eie dood vervals het om skuld te ontduik terwyl hy miljoene in lewensversekeringsvoordele wou opeis, is in ’n tronk in Noord-Carolina nadat hy na...
View ArticleGermanwings vlug 4U 9525: Wat ons weet
’n Vliegtuig van die Duitse laekostelugredery Germanwings het vroeër vandag oor die Franse Alpe neergestort. Hier is wat ons tot dusver weet: Die vliegtuig was onderweg na Düsseldorf in Duitsland vanaf...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 25 Maart 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 25 Maart 2015. Alexanderbaai……..15 22 Beaufort-Wes……..15 29 Bethlehem…………13 21 Bloemfontein………13 22 Calvinia………….12 27 Cradock…………..15...
View ArticleVideo: Die vinnigste manier om ’n lemoen af te skil sonder om ’n taai gemors...
Min dinge is so irriterend soos om met ’n taai gemors te sit nadat jy gesukkel het om ’n lemoen af te skil. Wel, die gesukkel eindig hier. Die YouTube-gebruiker Ramble Viral het ’n video gedeel waarop...
View ArticleVrou “ontwaak” uit die dood
’n Begrafnisondernemer in Duitsland het flou geval toe die “lyk” in die kis by die begrafnisonderneming skielik regop sit en vra: “Waar is ek?” View image | gettyimages.com Die 92-jarige vrou is enkele...
View ArticleVlugramp in Frankryk: Stemopnemer beskadig
Die eerste opnemer is gekry van die Germanwings-vliegtuig wat in Frankryk neergestort het. Dis beskadig, luidens talle berigte in die Franse media. Geen nadere besonderhede is verstrek nie. Opnames van...
View Article’n Graanontbyt is die beste vir jou gesondheid
Vergeet van al die slegte grappies oor “cereal killers” – ontbytgraan kan eintlik die teenoorgestelde doen en jou lewe red. In ’n nuwe studie word selfs beweer pap, volgraan en graanvesel die risiko...
View ArticleEiervrugpizzas met slaai
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 30 min. Gaarmaak: 15-20 min. 2 groot eiervrugte 30 ml (2 e) growwe sout 2 wiele fetakaas, grof gekrummel 250 ml (1 k) gerasperde mozzarellakaas TAMATIESOUS 1 ui, gekap 2...
View ArticleVrou oorleef luislangaanval
’n Vrou (44) het ’n luislang-aanval oorleef op Lephalale (Ellisras), Limpopo, het Beeld Dinsdag berig. Janet Prinsloo het Saterdagoggend gedink sy gaan sterf toe die 4 m lange slang onder haar bed...
View ArticleSó lyk Ford se nuwe Ranger
Ford het die eerste foto’s en inligting van sy opgekikkerde Ranger-bakkiereeks uitgereik. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container...
View ArticleHoekom aanstaande moeders ’n boepiewegbreek verdien
View image | gettyimages.com Dit word ál gewilder om oorsee te vlieg wanneer jy swanger is en sommige pare beskou ’n boepiewegbreek as ’n noodsaaklikheid voor hul bondeltjie vreugde opdaag. Ons stem...
View Article