Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Maak só seker jou WhatsApp is veilig teen derde partye en adverteerders

WhatsApp, die privaat selfoon-boodskapdiens, het tot nou toe nog nooit sy gebruikers se data aan adverteerders verkoop nie. Maar sommige gebruikers in Duitsland dink dit sal wys wees om aan die veilige...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 19 Maart 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 19 Maart 2015. Alexanderbaai……..15 31 Beaufort-Wes……..16 31 Bethlehem…………13 24 Bloemfontein………14 27 Calvinia………….18 30 Cradock…………..13...

View Article


Ma smokkel baba in rugsak

’n Desperate Fillipynse ma het haar baba in ’n rugsak landuit probeer smokkel omdat sy nie die regte dokumente vir die kind gehad het nie. Single mum tries to sneak baby on a plane in a BACKPACK...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie redes waarom wol goed is vir jou

Daar is min dinge so lekker soos ’n snoesige wolkombers of warm wolsokkies. Nou blyk dit hierdie wondermateriaal hou mediese voordele in. Wol is hipo-allergeniese, antibakterieel en die beste opsie vir...

View Article

Kat reis 3200 km binne twee jaar om eienaar te vind

’n Kat wat meer as twee jaar gelede in die Amerikaanse deelstaat Suid-Carolina vermis geraak het, is 3 200 km daarvandaan in Suid-Kalifornië gevind. "Kevin" the cat is back in the Upstate this morning....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tunisië-aanval: Suid-Afrikaner glo ook ’n slagoffer

WAARSKUWING: GRAFIESE BEELDMATERIAAL ’n Suid-Afrikaanse vrou is gewond  in ’n terreuraanval waartydens toeriste in Tunisië in Noord-Afrika afgemaai is.   View image | gettyimages.com   ’n Groep mans...

View Article

’n Liedjie vir Rudi van Breda

Die verlange en gevoel van verlies na sy vriend se dood is so erg dat Sam Fearon dié emosies in ’n liedjie moes verwoord. Hy en Rudi van Breda – een van die slagoffers van die driedubbele bylmoord wat...

View Article

Borsvoeding sorg vir hoër IK

Babas wat vir ’n langer tydperk geborsvoed word, is meer geneig om later in hul lewe ’n hoë IK te hê, volgens nuwe navorsing. View image | gettyimages.com Dr. Bernardo Lessa Horta, van die federale...

View Article


TV-gids Donderdag 19 Maart 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Die ooievaar het geland vir Elana en Ian!

Borrelende Elana Afrika-Bredenkamp en Ian Bredenkamp het vandag ouers geword van ‘n pragtige klein dogtertjie. Die glanspaartjie het haar aankoms so op Facebook aangekondig: Liewe vriende en familie...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 20 Maart 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 20 Maart 2015. Alexanderbaai……..14 29 Beaufort-Wes……..18 35 Bethlehem…………12 27 Bloemfontein………12 29 Calvinia………….17 33 Cradock…………..13 37...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bak vir brekfis

Deur Mari-Louis Guy Ontbyt is die een ete van die dag waarop mense ontsettend presies is en waar hulle graag by hul roetine hou. Elke nasionaliteit het natuurlik sy voorkeure en veral Amerikaanse...

View Article

Koekedoor se eerste deelnemer kies koers – ons gesels met haar

In Donderdagaand se aflewering van Koekedoor het die eerste deelnemer die trekpas gekry. Die beoordelaars het Louise Dudley van Stellenbosch huis toe gestuur. Die tweede episode se uitdaging was...

View Article


Vinnige peerlaagkoek

Sit die stoof af en skep ’n laagkoek met bereide of gekoopte Switserse rolkoek. Dis maklik, vinnig en heerlik. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 400 g blik babapere in soutwater 2...

View Article

Peuter leef weer ná 101 minute

Die hart van ’n seuntjie van 22 maande van Pennsilvanië in die VSA is weer ná 101 minute se noodhulp aan die klop gekry. Dokters kon hul oë nie glo toe dit blyk dat die peuter geen breinskade opgedoen...

View Article


Kan jy glo dié vrou eet elke week 130 sjokoladestafies?

Alex Emerson-White (27) van die Verenigde Koninkryk eet weekliks 130 sjokoladestafies as die Engelse maatskappy Marks & Spencer se Paaseierkeurder. Best job in the world? Easter egg taster eats 130...

View Article

Man deur heining deurboor in fratsongeluk

’n Man van Kalifornië in die VSA is dood toe hy Woensdag uit ’n boom op ’n skerp heining geval het. Sy lyk is Woensdagoggend deur die polisie gevind. California man fatally impaled on fence after...

View Article


TV-gids Vrydag Maart 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes en gewone mense met buitengewone stories en sy voer ’n paar...

View Article

Fliekvlooi: Wat gebeur by rolprentteaters?

Vandeesweek is daar weer ’n lekker Afrikaanse fliek om te gaan kyk. Die nuwe fliekweergawe van die gewilde TV-reeks Ballade vir ’n Enkeling (16TG) handel weer oor die joernalis Carina Human (Donnalee...

View Article

Hoe goed ken jy One Direction?

Is jy ‘n groot aanhanger? Neem die vasvra en vind uit! View image | gettyimages.com    

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>