Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Vrou “ontwaak” uit die dood

$
0
0

’n Begrafnisondernemer in Duitsland het flou geval toe die “lyk” in die kis by die begrafnisonderneming skielik regop sit en vra: “Waar is ek?”

Die 92-jarige vrou is enkele ure vroeër dood verklaar deur ’n dokter by ’n aftreeoord omdat hy geglo het sy het ophou asemhaal.

Toe die begrafnisondernemer bykom, het hy die vrou in die kis sien lê met albei oë wawyd oop en het haar pols geneem.

Hy het ’n ambulans ontbied en die vrou is na ’n plaaslike hospitaal gejaag.

Hy het ’n ambulans ontbied en die vrou is na ’n plaaslike hospitaal gejaag.

Haar familie is in kennis gestel en die polisie het ondersoek by die aftreeoord ingestel.

Bronne: standardmedia.co.ke, Daily Mirror

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>