Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Vliegtuig met 142 passasiers stort neer

$
0
0

’n Passasiersvliegtuig wat van Barcelona na Düsseldorf onderweg was, het na bewering in Frankryk neergestort.

Die Airbus A320, vermoedelik van die German Wings-lugdiens, het in die suidelike deel van die Franse Alpe geval, het ’n bron vir AFP gesê.

Reuters berig die vliegtuig is van die laekoste-lugredery Germanwings, wat deur Lufthansa besit word. Minstens 142 passasiers en ses bemanningslede is aan boord.


Bronne: Twitter, Sky News, Reuters, Huffington Post


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>