Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Video: Die vinnigste manier om ’n lemoen af te skil sonder om ’n taai gemors te maak

$
0
0

Min dinge is so irriterend soos om met ’n taai gemors te sit nadat jy gesukkel het om ’n lemoen af te skil.

Wel, die gesukkel eindig hier.

Die YouTube-gebruiker Ramble Viral het ’n video gedeel waarop gewys word hoe ’n mens ’n lemoen binne sekondes kan afskil met drie eenvoudige snitte – een elk oor die bo- en onderkant en dan ’n vlak snit in die middel af.

Drie snitte later trek die lemoenskil maklik weg met elke segment reg om te eet.

Die video het soos ’n veldbrand versprei en is meer as 900 000 keer gekyk vandat dit ’n week gelede opgelaai is. Kyk hier daarna:

Bronne: mirror.co.uk, dailmail.co.uk, YouTube.com

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>