Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf redes waarom jy drank moet vermy

Dit word dalk as koel beskou om af en toe op ’n partytjie te drink, maar drank is gevaarlik en kan heelwat meer kwaad as goed kan doen. Hier is vyf redes hoekom jy daarvan moet wegbly: Drank is...

View Article


3D-tatoe wat jou kop laat duisel

Asemrowend en terselfdertyd skrikwekkend. Jy gaan boonop dink jou oë bedrieg jou – en dis in alle waarskynlikheid presies die doel agter hierdie verstommende 3D- tatoe. Foto’s van hierdie bisarre...

View Article


VIDEO: Motor beland bo-op Audi in padwoede-voorval

As ‘n onbeskofte padgebruiker skerp voor jou insny, beteken dit nie jy moet die versneller dieper intrap sodat jy uiteindelik bo-op daardie persoon se enjinkap beland nie. Dis presies wat gebeur het in...

View Article

Seewier – die nuwe superkos!

Oppad na jou kruidenier om boerkool te koop vir aandete? Dan het jy ’n bietjie agter geraak. Dinge het nogal aangestap in die wêreld van superkos, want deesdae moet enige gesondheidskosliefhebber wat...

View Article

TV-gids Donderdag 26 Maart 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Protea-kaptein bedank SA in roerende video

Die Proteas se kaptein, AB de Villiers, het ’n aangrypende boodskap vir alle Suid-Afrikaners gedeel in ’n spesiale video oor hoe hulle die span regdeur die Wêreldbeker-kriekettoernooi ondersteun het....

View Article

Kyk: Passassiers vlug terwyl bus ingesluk word

Passassiers het net betyds ontsnap toe ’n sinkgat skielik die bus insluk waarin hulle ry. Die dramatiese oomblik toe die bus in die krater val en deur vloedwater meegesleur word, is op video vasgelê....

View Article

Ontvoerdrama in die VSA: twee kamele vermis

Die polisie in Missouri in die VSA is op soek na twee kamele wat van ’n plaas in die omgewing ontvoer is. View image | gettyimages.com Die eienaar van die twee manlike kamele het aan polisie vertel die...

View Article


Moet jy borsmelk aanlyn koop?

Borsvoeding word algemeen geprys vir die voordele wat dit vir sowel ma as kind inhou. Al hoe meer ma’s wat nie self borsmelk kan produseer nie, wend hulle deesdae na die internet om borsmelk te koop,...

View Article


Goeie nuus vir Carl Pistorius

Johannesburg – Die Nasionale Vervolgingsgesag het besluit om Carl Pistorius nie te vervolg vir roekelose en natalige bestuur ná die botsing van voor verlede Augustus tussen sy motor en iemand anders...

View Article

Germanwings-vliegramp: Medevlieënier “wou vliegtuig vernietig”

’n Franse vervolger het gesê inligting vanaf die kajuit-vlugopnemer dui daarop dat die Germanwings-medevlieënier die vliegtuig doelbewus wou “vernietig”. This is believed to be a picture of Andreas...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 27 Maart 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 27 Maart 2015. Alexanderbaai……..16 23 Beaufort-Wes……..15 24 Bethlehem…………10 24 Bloemfontein………10 26 Calvinia………….12 28 Cradock…………..11 24...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleinkoekies vir Afrika!

Deur Mari-Louis Guy Die blikke vol kleinkoekies wat hulle in episode 3 van Koekedoor moes bak, het al die deelnemers kinderlik opgewonde gehad. Ek self was sommer erg nostalgies toe ek dink aan die...

View Article


’n Hoër opvoeding maak jou nie noodwendig gelukkig nie

Reeds van jongs af word daar druk op baie uitgeoefen om goed te presteer op skool, en dat kollege- of universiteitsopleiding nodig is om ‘n goeie lewe te bou. View image | gettyimages.com Ja, die kans...

View Article

Baba gebore met ’n nommer 12 op die voorkop

Suid-Afrikaanse dokters was stomgeslaan nadat ’n baba gebore is met ’n geboortevlek in die vorm van ’n perfekte nommer 12 reg in die middel op sy voorkop. Dozen the birthmark look odd? Baby born with...

View Article


Hulle is uiteindelik hier: Die jong manne van One Direction!

Ten minste, die meeste van hulle (maar, laat ons nie te veel daaroor uitwei nie) Niall Horan, Liam Payne, Harry Styles en Louis Tomlinson is deur hordes ekstatiese aanhangers met slimfone en kameras...

View Article

“Ek het 85 kg op die ouderdom van 15 geweeg”

Die model en glanspersoonlikheid, Lee-Ann Liebenberg, het Instagram gebruik om haar aanhangers te herinner dat hulle “enige iets kan wees wat hulle wees”. Adiós Cape Town! Bikini by @victoriassecret A...

View Article


Germanwings-loods se “selfdood” geensins uniek

Die onlangse skok-onthulling dat Andreas Lubitz doelbewus die Germanwings-vliegtuig laat neerstort het, het mense aan die gis of só iets al voorheen gebeur het. Beslis. Net ’n jaar en ’n half gelede...

View Article

Klank blus vuur

Twee ingenieursstudente van die George Mason universiteit in die Amerikaanse deelstaat Virginia het ’n brandblusser ontwerp wat vure met klankgolwe doodslaan. Seth Robertson en Viet Tran het die...

View Article

Tien lekker, goedkoop naweek-aktiwiteite

Ons almal weet hoe kosbaar ons vrye tyd oor naweke is. Dis die perfekte tyd te ontspan en opwindende aktiwiteite te beproef. As jy min geld het of elke maand ietsie wil spaar, is hier lekker, goedkoop...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>