Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

7de Laan-akteur se seun sterf tragies

Die bekende akteur Waldemar Schultz, wat onder andere die rol as Jan-Hendrik in 7de Laan vertolk het, se tienerseun, Kieran, is Saterdag in tragiese omstandighede dood. Kieran het na sy dood geval van...

View Article


Nicole, Lewis weer saam

Nicole Scherzinger en Lewis Hamilton se liefde blom glo weer nadat hulle onlangs uitgemaak het. Die X Factor-beoordelaar (35) en Formule 1-renjaer (28) was gebroke nadat hulle verlede maand weens hul...

View Article


Georgie dalk goed vir toerisme

Prins George se geboorte sal die Britse ekonomie na verwagting ’n hupstoot gee en ’n beduidende invloed op toerisme na die VK hê. Die derde troonopvolger, wat op 22 Julie in die Lindo-vleuel van die...

View Article

Diewe gee buit terug

Diewe het elektroniese toebehore wat hulle van ’n liefdadigheidsorganisasie gesteel het teruggegee met ’n briefie daarby waarin hulle verskoning vra. Die diewe het ses rekenaars met hardeskywe, ’n...

View Article

Oscar kuier in Hermanus

Oscar is in Hermanus gesien. Die Olimpiese atleet Oscar Pistorius (26) het Sondagoggend saam met drie onbekende mansvriende in Hermanus se Ou Hawe kajak geroei. Oscar, wat binnekort teregstaan vir die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hille hou voute yt Hysgenoot

Ons blogger Christiaan bring hulde aan Huisgenoot se teksredakteurs – en jy kan ’n jaar se toegang tot aanlynwoordeboeke wen! EK HET onlangs darem lekker gegiggel toe Bobby en Karlien van Jaarsveld se...

View Article

Eerste foto van North West ‘van onskatbare waarde’

Kim Kardashian en Kanye West gaan nie meer foto’s van hul dogter aan ’n tydskrif verkoop en die geld aan liefdadigheid skenk nie. Die paartjie se eerste kind, North West, is in Junie vyf weke vroeg...

View Article

Simon Cowell ook geld se baas

Simon Cowell (53) en Howard Stern (59) is die bes betaalde TV-persoonlikhede in Amerika. Die twee het tussen Junie verlede jaar en Junie vanjaar na raming R934 miljoen elk verdien, wat hulle volgens...

View Article


Verpleegster bied aan om gay ouers se kinders te borsvoed

Gay ouers hoef nie verder kop te krap oor borsvoeding nie – ’n Franse verpleegster is bereid om dit teen net R1 500 per dag te doen. Die vrou, wat net op haar internetnaam, Cecilia232, bekend is, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee bulletjies vir Derick en Karlien

Derick Hougaard en Karlien van Jaarsveld het pas op die sosiale netwerk Twitter bekendgemaak Karlien verwag twee seuns. Derick het die nuus opgewonde met ’n twiet verklap: “Twee bulletjies! My...

View Article

Infografika: Die koste verbonde aan vetsug

Al hoe meer mense ly aan vetsug. Hoe weet jy of jy dalk ook daaraan lei? En meer nog, wat is die koste-implikasie van vetsug?

View Article

‘Ek is my eie grootste vyand’

Lindsay Lohan het erken sy is haar “eie grootste vyand”. Die aktrise, wat binnekort in die fliek The Canyons te sien sal wees, het op 31 Julie 90 dae van rehabilitasie voltooi as deel van ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hier kom ’n TV-treffer soos min

Donkerland, wat vanaand op kyk-NET begin, is die grootste Afrikaanse produksie op die kassie in meer as 20 jaar. Dit gaan epies wees en van 13 Augustus af het jy elke Dinsdagaand om agtuur ’n afspraak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die hartseer einde van prins Friso

Ons koninklike blogger onthou  die romantiese liefdesverhaal van Friso, die Nederlandse prins wat gister oorlede is, en sy mooie Mabel. Prins Johan Friso en sy vrou, Mabel, saam met hul dogters, gravin...

View Article

Wen ‘n naweek vir twee: Protea Hotel King George

Sjoe, hierdie jaar het behoorlik vlerke. Dit was nou-die-dag nog Kersfees en Januarie voel asof dit gister was. As jou jaar net so vinnig vlieg en jy het ‘n blaaskans nodig, moet jy aan ons kompetisie...

View Article


Gaan Will en Kate hul eie kiekies van George uitreik?

Die hertog en hertogin van Cambridge wil glo hul eie foto van hul seun as die amptelike foto gebruik. Catherine wil glo die tradisie verbreek deur kiekies te gebruik wat sy en haar familie van prins...

View Article

Jen: Dis vetjies, nie ’n baba

Jennifer Aniston meen die feit dat sy ’n bietjie gewig aangesit het lei tot gerugte dat sy swanger is. Die 44-jarige aktrise, wat ook bekend is vir haar liefde vir joga en gesonde eetgewoontes, meen...

View Article


Model stel Kourtney voor ’n ultimatum

Die model wat sê hy is die pa van Kourtney Kardashian se seun het haar voor ’n ultimatum gestel. Michael Girgenti, wat beweer hy het in 2008 onbeskermde seks met haar gehad, het die...

View Article

Fergie welkom . . . tot skoonpa opdaag

Sarah Ferguson het op Balmoral by koningin Elizabeth gekuier, maar kon net bly tot prins Philip opdaag. Philip (92) weier glo om in sy voormalige skoondogter (53) se geselskap te wees. Die hertogin van...

View Article

Waar in die wêreld: 16 Augustus

Om ons te kontak, klik op waar@huisgenoot.com, stuur ’n faks na 021-406-2937 of skryf aan Waar in die wêreld, Posbus 1802, Kaapstad 8000. ♦LET WEL: Huisgenoot en Media24 aanvaar geen...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>