Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Woensdag 7 Augustus: TV-gids

Wat is vanaand op die kassie? 17:30 Maatband (kykNET): Meer as 50 persent van mans en ’n toenemende aantal vroue is bles of ly aan die een of ander vorm van haarverlies en/of haarverdunning. Dr. Riekie...

View Article


Kelly Osbourne: My ma het my opgesluit om my van dwelms te red

Kelly Osbourne se ma het haar een keer in ’n isoleerkamer laat opsluit om haar dwelmverslawing te genees. Die 28-jarige werklikheidstelevisiester is dankbaar oor Sharon Osbourne (60) se vasbeslotenheid...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jackson-saak: Murray ‘lyk suksesvol’

’n Prokureur wat die kontrak vir Michael Jackson se dokter opgestel het om tydens sy rampspoedige laaste konserte te werk sê sy het vir ’n uitvoerende toerpromotor gesê die dokter lyk suksesvol. Kathy...

View Article

Onderwyser van die week: Meer as net Rekeningkunde

Naam en ouderdom: Elsa Boshoff (52) Wat en waar onderrig jy? Ek onderrig Rekeningkunde van graad 9 tot 12 by die Curro Privaatskool in Durbanville. Hoekom het jy onderwys as loopbaan gekies? Ek dink my...

View Article

5 oulike idees vir diere-kuns

Hoe gemaak met ’n kunsprojek oor “troeteldiere” vir Graad 1-leerders? Die lesersgemeenskap van ons Facebook-blaaie Kopskuif-Onnies en Teachers for Change het dié oulike idees gehad om kreatief te raak...

View Article


Jack Parow in hegtenis

  Die Afrikaanse rapper Jack Parow is volgens berigte in hegtenis geneem. Sy mediaspan het ’n verklaring uitgereik waarin staan Jack is vanoggend in die vroeë oggendure aangehou vir beweerde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudpres. Mandela ‘by sy bewussyn’

Oudpres. Nelson Mandela is bewus van wat om hom aangaan, maar sy toestand is steeds kritiek, het die Anglikaanse biskop Joe Seoka Woensdag gesê. Seoka, die hoof van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke,...

View Article

Parow toe nie rêrig inni tronkie, my ou

Die OFM-omroeper Johrné van Huyssteen dink Jack Parow se bemarkingsfoefie waarin die kletsrymer voorgegee het hy word deur die polisie aangehou, was briljant. “Dit is nogal geloofwaardig dat iemand...

View Article


Selfdoodneigings: waarskuwingstekens

Die sanger en liedjieskrywer Rudi Claase sterk tuis aan nadat hy volgens berigte Sondag sy lewe probeer neem het. Let op na die volgende waarskuwingstekens wat kan wys dat ’n geliefde selfdoodneigings...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Robothelikopter lewer bier af by Oppikoppi

Enige gereelde feesganger kan jou vertel wat die slegste deel van die ervaring is: die lang tou wat jy moet baasraak voor jy met ’n drankie in die hand na jou gunsteling-band kan luister. Die gewilde...

View Article

Simon Cowell wil sy meisie glo ’n herehuis gee

Simon Cowell gaan glo vir sy swanger meisie ’n herehuis van R100 miljoen gee sodat sy hul kind naby hom kan grootmaak. Die X Factor-baas het aangebied om Lauren Silverman (36), wat nou 11 weke swanger...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Article 4

Model: Volvo V40 D2 Elite Volvo se aantreklike V40 het hom as ’n baie bevoegde speller by die topklas-luikrugsegment aangesluit, waar hy meeding met die Audi A3- en BMW 1-reeks. Dié Sweed is ’n...

View Article

Graad 11 Besigheidstudies: Wees eties

Etiese en professionele optrede sal bydra tot ’n onderneming se sukses. KLIK HIER om die dokument af te laai. Huisgenoot 15 Augustus 2013

View Article


Eerste vakansie vir Georgie?

Prins George van Brittanje gaan dalk vandeesmaand vir die eerste keer vakansie hou saam met sy ouers. Prins William en Catherine wil George, wat op 22 Julie gebore is, na koningin Elizabeth II se...

View Article

Minki en Ernst se skattige klein model

Sy is skaars ’n maand oud, maar Katerien Joubert het al haar eerste moltreinrit geniet, vaar die winkels saam met haar ma in en hou klein-klein haar lyf model, al is dit net voor haar trotse ouers se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deur dagbreek toe – met Melkskommel-man

Ons dating blogger Erla is 46, die ou wat haar uitgevra het is 27. En sy het ingestem, want wie sê middeljarig is te oud vir deurnag dans? Nathan F. op Flickr DIÉ naweek was my afspraak met die...

View Article

Kokkedoor: Agter die skerms

Sondag word 'n spesiale episode van Kokkedoor uitgesaai waar aanhangers 'n kykie agter die skerms kan kry.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moderedaksie-dagboek: Die Groot Teruggee

Huisgenoot se modestudent gesels oor een van die uitputtendste dele van haar werk: die terugneem van klere en toebehore ná die fotosessie ’N MODE-FOTOSESSIE laat ’n mens altyd in die wolke vlieg – maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 pragtig gedekte tafels

’n Onvergeetlike maaltyd  begin met ’n lieflike tafel wat jou nooi om aan te sit en heerlik te kuier. Ons blogger deel ses van die mooiste tafels wat vandeesweek op die sosiale webtuiste Pinterest te...

View Article

Winkel dink Oprah ‘te arm’ vir handsak

Oprah Winfrey is in ’n boetiek in Switserland aangeraai om nie ’n duur handsak te koop nie, want sy sou dit nie kon bekostig nie. Die gewilde TV-persoonlikheid het in ’n Amerikaanse televisieprogram...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live