Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Wen ‘n naweek vir twee: Protea Hotel King George

$
0
0

Sjoe, hierdie jaar het behoorlik vlerke. Dit was nou-die-dag nog Kersfees en Januarie voel asof dit gister was. As jou jaar net so vinnig vlieg en jy het ‘n blaaskans nodig, moet jy aan ons kompetisie deelneem – ‘n wegbreeknaweek vir twee persone wat deel in die pragtige Tuinroete.

Ja, die Protea Hotel King George is net wat jy nodig het.

Die pragtige hotel, geleë aan die voet van die manjifieke Outeniekwaberge bied jou die perfekte holte vir die voet vir ‘n naweek in die Hart van Eden.

Ontbyt en aandete ingesluit. Wenners is verantwoordelik vir hul eie vervoer.

NEEM SO DEEL: SMS die woord GEORGE, gevolg deur jou naam en van na 34922 voor 17:00 op Vrydag, 16 Augustus. ‘n SMS kos R1,50. Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil. Die borg sal die wenner kontak en volledige bepalings en terme verskaf.

KLIEK HIER of gaan na www.proteahotels.com/protea-hotel-king-george vir meer inligting oor die hotel.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>