Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Vyf wenke vir gesonde kos in ’n kits

Kos maak vir jou gesin gaan soms blitsig, en daar is nie aldag tyd om aan gesonde kos te dink nie. Hier is ’n paar goeie opsies vir gesonde geregte wat min tyd verg. Begin die jaar met hierdie gesonde...

View Article


Reeva Steenkamp se ouers en Oscar Pistorius gesels oor vergoeding

Die vermoorde Reeva Steenkamp se ouers, Barry en June, kan vergoeding ontvang vir die dood van hul modeldogter. Maar die onderhandelings tussen die Steenkamps en die gouemedalje-lemnaeler, Oscar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie motors vir ma’s

Opel Meriva 1,4T Enjoy Opel se nuwe Meriva is een van die modernste en praktiesste motors in sy klas. Sy agterdeure, wat in die teenoorgestelde rigting as die voorstes oopmaak, vergemaklik in- en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Komaan, 2014!

Dit woel behoorlik in die huis van ons glansblogger Mark Pilgrim. Sy babadogtertjie het die nuwe jaar ingeval, ousus het ’n prinseskamer gekry, en hy self het ’n groot plan vir 2014 . . . EK IS mal oor...

View Article

Visbredie

Genoeg vir 4 mense Bereidingstyd: 5 minute Baktyd: 20 minute 30 ml (2 e) olie 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 30 ml (2 e) gekapte vars pietersielie 2 tamaties, gekap 10 ml (2 t) tamatiepasta 250 ml...

View Article


Justin Bieber se ma vra mense moet vir hom bid

Justin Bieber se ma vra mense moet vir haar seun bid ná bewerings hy gebruik dwelms en het gedragsprobleme. Pattie Mallette, wat sterk geloofsoortuigings het, is bekommerd oor die welstand van die...

View Article

Waar in die wêreld: 30 Januarie

Ek soek Hennie Swart. Hy was woonagtig op Viljoenskroon en ek op Vierfontein. Ek soek ook Rieks Sevenster, wat ook op Vierfontein gewoon het en Corrie Dent. Sy en haar het, het in Florida gewoon. Bel...

View Article

Boedelbeplanning

Waar begin ’n mens as jy jou boedel­beplan­ning aanpak? Geldsake het Erik Troost van African Mutual Trust in die Paarl gevra vir vyf waardevolle wenke. 1. Laat ’n kundige jou testament opstel of nagaan...

View Article


Weer: Temperature vir 23 Januarie 2014

Alexanderbaai……..18 24 Beaufort-Wes………23 38 Bethlehem…………14 28 Bloemfontein………16 33 Calvinia………….20 30 Cradock…………..18 36 De Aar……………19 32 Durban……………22 31 Emalahleni………..15 31 Ermelo……………12 26...

View Article


Het Bruce Jenner aan sy adamsappel laat sny?

Bruce Jenner het glo die naweek ’n operasie ondergaan om sy adamsappel te verklein. Die eertydse Olimpiese gouemedaljewenner, wat in Oktober bekendgemaak het hy skei ná ’n huwelik van 22 jaar van Kris...

View Article

Therese Benade en Marcus Muller uiteen

Die tonge het begin klap nadat die Villa Rosa-aktrise Therese Benade Maandagaand alleen opgedaag het by die première van die fliek Faan se Trein in Cedar Square, Fourways. Nou het die nuus gebreek:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Briewe van elders: Kultuur-blapse in Somalië

As jy nie die Somali-kultuur verstaan nie, kan jy groot verleentheid veroorsaak en selfs verhoudings laat sneuwel. Ons blogger in Somalië, Rudie Thirion, vertel hoe kultuur-verskille hom en ander...

View Article

Weer: Temperature vir 24 Januarie 2014

Pretoria………….19 32 Johannesburg………16 29 Vereeniging……….16 28 Nelspruit…………21 32 Ermelo……………15 27 Emalahleni………..17 33 Standerton………..14 31 Skukuza…………..22 38 Polokwane…………18 30 Phalaborwa………..23 34...

View Article


Wenke oor harsingskudding

RUGBYSPELERS raak groter, sterker en vinniger, die mededinging strawwer en die botsings hewiger . . . en nie net op topvlak nie. Soos ons in ons gedrukte uitgawe berig (Kollig op beserings, 30...

View Article

Beesvleisroerbraai

Genoeg vir 4 mense Bereidingstyd: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 500 g beesvleiskruisstuk olie 2 wortels, in vuurhoutjiegrootte-stukkies gesny 1 elke rooi en groen soetrissies, in dun repe gesny 4...

View Article


5 goed wat jy die naweek kan kyk

Jy kan Vrydag en Sondag ’n paar Leon Schuster-flieks kyk, maar as jy in ’n bui is vir aksie is daar niemand beter as die vegkunstenaar Jackie Chan nie. Daar is ook ’n paar goeie flieks vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Begin al vroeg spaar

DIE verleidings is groot as jy ’n tiener is: CD’s, selfoontyd, tydskrifte, flieks, klere, die jongste rekenaarspeletjies. Soveel dinge om te koop, so min sakgeld! Maar hoe jy nou met jou geld werk,...

View Article


Justin Bieber agter tralies

Hierdie video wys glo hoe Justin met die geel Lamborghini jaag. Die 19-jarige Kanadese ster Justin Bieber is in aanhouding by ’n polisiekantoor, bevestig bronne in die polisie. Biebs het glo...

View Article

Kaserige spaghettispekterrien

Maak van eenvoudige en min bestanddele dié besonderse gereg. Genoeg vir sowat 4 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: sowat 1 uur 250 g spekrepe 500 ml (2 k) gaar spaghetti 100 g fetakaas, gekrummel...

View Article

Pretfeite oor Hailee Steinfeld

Ons was mal oor haar rol as die moedige jong Mattie Ross in True Grit, ’n rol wat haar ’n Oscar-benoeming besorg het. En in haar nuwe rol speel sy Juliet in Romeo and Juliet wat op 7 Februarie begin...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live