Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Hoe om jou SUPER (positiewe) KRAGTE in te span!

Ons het ’n baie koel ding onlangs uitgevind hier by Hei Jy!: Daar is mense met superkragte om ons. Sluk jy swaar daaraan? Dink dan hieraan: Ken jy iemand vir wie alles net perfek uitwerk? Ons het die...

View Article


TV-gids Sondag19 Januarie 2014

17:30 Survivor SA: Champions (M-Net): Die Suid-Afrikaanse sportlegendes Corné Krige en Mark Fish ontmoet die 20 deelnemers wat gaan meeding om die R1 miljoen. 18:30 Makietie (KykNET): Mynhardt takel...

View Article


Wie verjaar vandag saam met jou?

Logan Lerman Dolly Parton Jenson Button Shawn Wayans

View Article

Kitsfeite oor FUN

Die drie vriende Nate Ruess (voorsanger), Andrew Dost (multi-instrumentalis) en Jack Antonoff (kitaarspeler) het die groep in 2008 begin. Hulle het twee albums uitgereik en het die voorprogram vir...

View Article

Wie het dit gesê?

Deel van my skoonheid is dat ek baie ryk is. – Donald Trump 

View Article


Die sterre se matriekafskeid

CHRISTINA AGUILERA was by haar kêrel se matriekafskeid, maar almal het die dansbaan verlaat toe haar treffer, Genie in a Bottle, speel. “Dit was nogal ’n bietjie hartseer,” vertel Xtina. “Ek wou net...

View Article

Het jy geweet?

ʼn Indiese lugredery stel net lugwaardinne aan en nie vlugkelners nie, aangesien hulle minder weeg en tot R5,4 miljoen per jaar aan brandstof bespaar.

View Article

Pretfeite oor Jason Derulo

Die popsensasie JASON DERULO se witwarm liedjie Talk Dirty laat ons voete jeuk! Jason (24) Hy beskryf sy meisie, die sangeres Jordin Sparks, as “sy ruggraat”. Hy sê hulle is baie goed daarmee om vir...

View Article


Wie het dit gesê?

“Ek is nie skaam om te sê ek is mal daaroor om geld te maak nie.” - Sofia Vergara

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hougaard-tweeling hou Derick en Karlien besig

Karlien van Jaarsveld het gister dié twee foto’s op Facebook gelaai. Eers die een van haar, Derick en die tweeling, met die woorde: “So uur terug . . . Pappa moet nog gaan stort . . . En mamma hare was...

View Article

5 Snitte waarna jy gerus vandeesweek kan luister

I BELIEVE CHRISTINA PERRI Die sangeres van die treffers Jar of Hearts en A Thousand Years skitter op die tweede enkelsnit van haar langverwagte tweede album, Head or Heart, wat in Maart uitgereik word....

View Article

Het jy geweet?

Die meeste sokkerspelers hardloop sowat 11km in ʼn wedstryd.

View Article

Die mag van maniere

Het jy al soos ’n wurm gevoel as jy met leë hande by ’n partytjie opdaag terwyl al die ander die boodskap gekry het dat hulle iets moet saambring? Nuusflits: Daar was geen boodskap nie. Die ander gaste...

View Article


The Carrie Diaries

1 Jy hoef nie ’n aanhanger van Sex and the City te wees nie Ten spyte daarvan dat dit tegnies gesproke ’n voorvolg is, is The Carrie Diaries is ’n goeie reeks op sy eie. 2 Carrie is koel! AnnaSophia...

View Article

Wie verjaar vandag saam met jou?

Booboo Stewart (20)- akteur Emma Lee Bunton (38) -sangeres Billy Ocean (64)- sanger

View Article


Superheld lokettreffers

1 Iron Man 3 Wêreldwye loket-inkomste: R12 biljoen 2 The Dark Knight Rises Wêreldwye loket-inkomste: R11 biljoen 3 The Amazing Spider-Man Wêreldwye loket-inkomste: R7,6 biljoen 4 Thor Wêreldwye...

View Article

Vandag in die geskiedenis

Vandag is Dinsdag, 21 Januarie, die 21ste dag van 2014. Vanjaar het nog 344 dae. Hoogtepunte uit die geskiedenis op hierdie datum: 1793 – Frankryk se koning Lodewyk XVI, wat skuldig bevind is aan...

View Article


Wie het dit gesê?

“Rook maak dood. As jy doodgemaak is, het jy ʼn baie belangrike deel van jou lewe verloor.” - Brooke Shields

View Article

Conor Maynard

Die 21-jarige Britse hartebreker het sy deurbraak met video’s wat hy op YouTube gelaai het. “Ek het die eerste keer myself opgeneem waar ek iemand anders se liedjie sing met twee SingStar-mikrofone...

View Article

“Password” nie meer swakste wagwoord

Die getalle-ry “123456” het “password” verbygesteek as die algemeenste internetwagwoord, sê ’n aanlynveiligheidsonderneming. SplashData het hul jaarlikse lys swakste wagwoorde bekendgestel. Hulle sê...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>