TV-gids Woensdag 12 November 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleBieber amper klaar met vonnis
Justin Bieber se prokureur sê die sanger se vonnis weens vandalisme sal teen vroeg volgende jaar uitgedien wees. #457803995 / gettyimages.com Shawn Holley het aan ’n regter in Los Angeles gesê Justin...
View ArticleDie akteur Ramey Short was gisteraand in ’n ongeluk betrokke
Die akteur Ramey Short (33) was gisteraand in ’n motorongeluk betrokke. Hy is gelukkig nie beseer nie. Hy het die nuus vanoggend op Facebook gebreek: “Môre almal. Aan dié wat al gevra het, ek is oukei....
View ArticleCandida-feite
Het jy al gehoor van Candida? Dis ’n soort gis wat teer op verwerkte en verfynde kosse wat suiker, suiwel, koring en preserveermiddels bevat. Dis die algemeenste oorsaak van fungusinfeksies. #87294546...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 13 November 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 13 November 2014: Alexanderbaai……..15 24 Beaufort-Wes ……..14 23 Bethlehem…………10 23 Bloemfontein………09 22 Calvinia………….09 21...
View ArticleJongste oor Theunis Nel se toestand ná sy ernstige motorfietsongeluk
Die TV-aanbieder en gewese akteur Theunis Nel verkeer steeds in ’n kritieke toestand in die Unitas-hospitaal in Pretoria. Hy word in die waaksaal in ’n geïnduseerde koma gehou. Theunis was Maandag in...
View ArticlePanna cotta-koppies met bessiesous
Genoeg vir 4 groot porsies of 8 kleiner porsies Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: sowat 5 minute Stoltyd: sowat 20 minute PANNA COTTA 15 ml (1 e) gelatien 45 ml (3 e) koue water 250 ml (1 k) room 250...
View ArticleSo lyk Ford se Fortuner-vegter
Ford het pas die eerste foto’s uitgereik van sy nuwe Everest, wat die Toyota Fortuner en Chevrolet Trailblazer gaan aanvat. En die goeie nuus is, dit sal volgende jaar in Suid-Afrika te koop aangebied...
View ArticleRy-indruk: Nissan Qashqai
Die vorige weergawe van Nissan se Qashqai was uiters gewild; dié vervaardiger het die segment vir kompakte sportnutsvoertuie so te sê uitgevind. En dis vir enige motorvervaardiger moeilik om ’n...
View Article‘Vakansieborste’ – is dit die jongste skoonheidsgier?
In vandag se lewe is alles gejaagd en onmiddellik beskikbaar; nou is dit ook die geval met borsvergrotings. . . #BD4748-002 / gettyimages.com Ontmoet die “instabreast”; soutoplossing word by die borste...
View ArticleFamilie steeds ‘vol vertroue’ oor Schumacher se toekoms
Michael Schumacher se familie is steeds vol vertroue oor die Formule Een-kampioen se toekoms, maar verklap niks oor sy toestand. #158195829 / gettyimages.com Hulle het Donderdag ’n boodskap op sy...
View ArticleKyk hoe stralend lyk ‘n swanger Kate!
Die hertogin van Cambridge wil blykbaar inhaal nadat sy twee maande weens kwaai oggendnaarheid buite aksie was. Catherine, wat vermoedelik 16 weke swanger is, het onlangs verskeie openbare verskynings...
View ArticleSuurlemoen-heelhoender
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: sowat 75 minute 1 heel hoender sout en peper na smaak 30 ml (2 e) sagte botter 10 ml (2 t) vars tiemieblaartjies, gekap 10 ml (2 t) gerasperde...
View ArticleCeaser-pastaslaai
Hou die slaai in die yskas, want rou eiergeel bederf baie maklik. Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 5 minute Genoeg vir 4-6 mense SLAAISOUS 2 eiergele sowat 5-8 (20 ml) ansjovisfilette 125 ml (½ k)...
View ArticleTamatiebredie met kruiekluitjies
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 5 min. tot 1 uur 10 min. 750 g beesstowevleis (met been), in kleiner stukkies gesny sout en vars gemaalde peper 15 ml (1 e) olyfolie 2 uie, gekap 2...
View ArticleVoorsmakie van Skouspel 2014 se DVD (en CD)
Hier’s ‘n voorsmakie van wat op vanjaar se Skouspel 2014-DVD en CD gaan wees. Onthou, dis beskikbaar vanaf 1 Desember 2014 by Checkers en Musica. Dit kan ook aanlyn van ons Huisgenoot-winkel bestel...
View ArticleLuukse sjokolademousse
GENOEG VIR 8 MENSE Bereiding: 20 minute Verkoeltyd: oornag 4 eiers, geskei 80 ml (¹⁄³ k) suiker 160 g donkersjokolade, in blokkies gebreek 45 ml (3 e) sterk swart koffie 60 ml (¼ k) brandewyn 20 ml (4...
View ArticleSondag-hoender
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 60 minute 8-12 hoenderdye sout en vars gemaalde swartpeper 1 pakkie (60 g) uiesoppoeier 250 ml (1 k) hoenderaftreksel 125 ml (½ k) kookwater 250...
View ArticleOscar oefen glo saam met Tseggiese skurk
Die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir en die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius oefen saam in die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria. In ’n klagbrief het Radovan geskryf hy het in Julie ’n...
View Article