Harry aan Kate: Geluk met die boepie
Die ouens van One Direction het gepraat oor hul “senuwees” voor ’n ontmoeting met die koninklike paartjie. #458923664 / gettyimages.com Die groep het die geleentheid gekry om Donderdag by die Royal...
View ArticleTV-gids Vrydag 14 November 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes en gewone mense met buitengewone stories en sy voer ’n paar...
View ArticleFliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters
As jy jou simpel gelag het vir die avonture van die onnosele Harry (Jeff Daniels) en Lloyd (Him Carrey) in Dumb & Dumber (1994) sal jy seker daarna uitsien om ná 20 jaar met die twee idiote herenig...
View Article’n Pa sing vir sy sterwende pasgebore seun ná sy vrou kort na die geboorte sterf
’n Hartverskeurende video van ’n bedroefde pa wat die liedjie Blackbird vir sy sterwende pasgebore seun sing nadat sy vrou kort na die geboorte gesterf het, word wêreldwyd gedeel. Post by Chris Picco....
View ArticleBrandewyn-sjokolade-vrugtekoek
Hierdie geurige koek sal verskeie weke lank in ’n lugdigte houer vars bly. Lewer 1 middelslagkoek Bereiding: 15 min. Bak: 45 min. 60 ml (¼ k) brandewyn ½ suurlemoen se skil 130 g gemengde droëpruime...
View ArticleWat om die naweek op TV te kyk
Vrydag Cry, The Beloved Country SABC3 20:00 Die Hollywoodse swaargewig-akteur James Earl Jones speel in dié ikoniese fliek oor twee pa’s wat tydens die apartheidsera persoonlike tragedies moet verwerk...
View ArticleJou sterre vir 15 November 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG:Jou wêreldse aansien sal verbeter en jy sal rede hê om geesdriftig oor die toekoms te wees. Daar is ’n kans op oorwinnings van...
View ArticleSewe dinge wat jy moet weet voor jy ’n kêrel kry
Verhoudings kan ingewikkeld wees – veral as dit die eerste keer is dat jy skoenlappers in die maag kry elke keer dat jy aan daardie oulike ou dink. Maar voor jy dit eens oorweeg om met hom uit te gaan,...
View ArticleBill Cosby sal nie op skokbewerings reageer nie
Bill Cosby sal nie reageer op “dekade oue, onwaar” bewerings van seksuele mishandeling nie, het sy prokureur Sondag gesê. Dit volg op aantygings dat die geliefde Amerikaanse ster oor die jare verskeie...
View ArticleAustraliese TV-aanbieder dra ’n jaar lank dieselfde pak
’n Mens sou dink mense sal agterkom jy dra ’n jaar lank elke dag dieselfde pak, maar ’n Australiese TV-aanbieder het dit vermag; niemand het dit agtergekom nie. Foto: Wikimedia Commons Karl Stefanovic...
View ArticleElsje Tieleman en Marco Slabbert se mooiste dag…
Dit was omtrent ’n swierige affêre toe die Villa Rosa-aktrise ELSJE TIELEMAN onlangs met universiteitsliefde MARCO SLABBERT die knoop deurgehak het. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a...
View ArticleKwêla! Woensdag 19 November 2014
Woensdagaand, 19 November 2014, se program op kykNET [DStv kanaal 144]. Kuier in Namibië by die ongelooflike Na’an Ku Se, ’n rehabilitasiesentrum vir wilde diere. Ry ’n draai saam met ’n siggestremde...
View ArticleKoerier se gru-ontdekking van ’n baba-kop, voet en stukke vel
Thaise polisie het Maandag gesê hulle op soek na twee Amerikaners nadat die liggaamsdele van verskeie babas – wat waarskynlik uit ’n mediese museum gesteel is – in vyf pakkies ontdek is wat op pad...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 18 November 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Dinsdag 18 November 2014: Alexanderbaai……..15 39 Beaufort-Wes ……..10 29 Bethlehem…………08 22 Bloemfontein………08 23 Calvinia………….12 31...
View ArticleWenke oor olyfolie
Dit kan moeilik wees om by te hou met die jongste superkos; gelukkig is ’n paar van hulle hier om te bly. Een van die bekendste is olyfolie, ’n staatmaker vir dié wat ’n Mediterreense dieet volg....
View ArticleVideo: Leeu kry ’n voetmassering
Te oulik! Dié massiewe mannetjiesleeu, Taariq, van die Jugomaro-roofdierpark naby Groblersdal, is dol oor ’n voetmassering. Die vierjarige leeu laat sy eienaar en beste vriend, Justin Fernandes,...
View ArticleWen ’n Royal Secret-parfuum-geskenkpak
DIE EERSTE TWEE INSKRYWINGS PER DAG SAL ’N 50 ML ROYAL SECRET SENSUAL EAU DE PARFUM VAN R395 WEN. Dit is in 1958 gestig en sedert sy ontstaan het Royal Secret een van die topverkoper-parfuums in...
View ArticleFoto’s: Haelstorm tref Johannesburg en Pretoria
1. Mooi getooi van dak tot op die grond Brightwater Commons dressed in white after storm through Randburg, JHB .Photo via @WheelWellZA pic.twitter.com/bFtIn1QdrZ — Arrive Alive (@_ArriveAlive) November...
View ArticleHannes van Wyk rooi in die gesig oor skreeusnaakse poets
Emo Adams en een van sy mede-aanbieders op Jou Show, Anne Hirsch, het die gewilde Bravo!-aanbieder Hannes van Wyk ’n lelike streep getrek. In Maandagaand se episode, die eerste een van die nuwe...
View ArticleSmelt in die mond gemmerkaaskoek
Dis nie te soet nie, en die lekker gemmerskop en heerlike klewerige sous maak hierdie kaaskoek onvergeetlik. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Bak: 50 min. Verkoel: 2 uur KORS 350 g gemmerkoekies...
View Article