Hier’s ‘n voorsmakie van wat op vanjaar se Skouspel 2014-DVD en CD gaan wees.
Onthou, dis beskikbaar vanaf 1 Desember 2014 by Checkers en Musica. Dit kan ook aanlyn van ons Huisgenoot-winkel bestel word. Die perfekte geskenk vir jou Kerskous.