Kwêla – Woensdag, 11 Junie 2014
Volg in die voetspore, vind uit waar donkies aftree en ontdek nuwe joernalistieke talent Volg in die VOETSPORE van die avontuur-soeker, en nou kosskrywer, Johan Badenhorst… Gaan kyk na afgetrede...
View ArticleLensiefrikkadelle met pesto-spaghetti
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15-20 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 15-20 min. FRIKKADELLE 250 g beesmaalvleis 250 ml (1 k) bruinlensies, gekook, of 1 x 410 g-blik, gedreineer 1 ui, gerasper 2 wortels,...
View ArticleMiaaaau, ek soek ’n skyf!
Toe die bank vir Johan Venter (55) van Kraaifontein buite Kaapstad sê hy sal die helfte minder aan lewensversekering hoef te betaal as hy ophou rook, het hy ná 37 jaar van byna twee pakkies sigarette...
View ArticleWen ‘n geskenkpak van Econo-Heat
Is jy onseker oor hoe om warm te bly sonder om te diep hand in die sak te steek? Dis maklik met Econo-Heat se reeks winterprodukte! Nou kan jy ‘n Econo-Heat geskenkpak, wat uit ‘n muurpaneelverwarmer...
View ArticleBekendes se onwaarskynlike vriendskappe
Sou jy ooit kon raai dat Vince Vaughn en Robin Pattinson beste vriende is? In die gees van internasionale vriendskapsdag wat vandag wêreldwyd gevier word, deel ons vyf van die onwaarskynlikste...
View ArticleVerwagte temperature vir 9 Junie 2014
Alexanderbaai……..08 18 Beaufort-Wes ……..03 10 Bethlehem…………-3 16 Bloemfontein………-3 15 Calvinia………….00 10 Cradock…………..-1 13 De Aar……………-2 10 Durban……………12 20 Emalahleni………..07 24 Ermelo……………02 17...
View ArticleFikser kinders dalk ook slimmer
Die meeste ma’s weet oefening is goed vir hul kind se gesondheid. Nou toon nuwe navorsing dat liggaamlik fikse kinders dalk beter taalvaardighede as hul onfikse maats het. Navorsers in Chicago het...
View ArticleCaesarslaai met hoender
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 40-45 min. 4-6 hoenderporsies vars gemaalde sout en peper 30 ml (2 e) olyfolie CAESARSLAAI 1 kropslaai 125 ml (½ k) mayonnaise 125 ml (½ k) Griekse...
View ArticleCalamari-amandelrys
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15-20 min. AMANDELRYS 375 ml (1½ k) rys 60 ml (¼ k) amandelvlokkies 15 g koljanderblare, grof gekap CALAMARI 500 g calamari (buise, tentakels en/of repe)...
View ArticleVan breed na smal
GROOTOOG Deur jou gelaatstrekke groter te laat lyk, kan jy jou gesig smaller laat lyk. Vir groot oë, het jy groot wimpers nodig. Wend minstens twee lae maskara aan en kies ’n verlengende en ’n...
View ArticleRiaan Manser en Vasti in die pylvak
Riaan Manser en sy meisie, Vasti Geldenhuys, is in die pylvak van hul uitmergelende roeitog. Die avontuurlike paartjie, wat op 30 Desember verlede jaar uit Marokko begin roei het onderweg na New York,...
View ArticleDavid Hasselhoff gebruik KITT om ’n spoedboete te probeer ontduik
#450312342 / gettyimages.com David Hasselhoff het ’n spoedboete probeer ontduik deur die skuld te pak op sy motor in Knight Rider. Die 61-jarige akteur het roem verwerf met sy karakter Michael Knight,...
View ArticleHam- en sampioenpastei
Genoeg vir 6 Mense Bereiding: 30 minute Verkoeltyd: 30 minute Gaarmaaktyd: 1 uur DEEG 300 g botter by kamertemperatuur 1 eier 2 eiergele 550 g (4 k) koekmeel 2 ml (½ t) sout 30-45 ml (2-3 e) koue water...
View ArticleVerwagte temperature vir 11 Junie 2014
Alexanderbaai........07 19 Beaufort-Wes ........-1 19 Bethlehem............-3 16 Bloemfontein.........-4 15 Calvinia.............-4 15 Cradock..............-3 18...
View ArticleDatsun maak gereed vir SA
.post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color: #EF2B3F;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...
View ArticleHoender korma
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 30 minute 45 ml (3 e) groenteolie 1½ uie, in ringe gesny 1½ uie, fyngekap 3 knoffelhuisies, fyngedruk 2-3 kardemompeule 2 kaneelstokkies 10 ml (2 t)...
View ArticleVriesplanne met oorskiet
Suurlemoene -Druk die suurlemoene uit en giet die sap in ysbakkies. Vries en voeg later by water of vrugteslaai. Aftreksel- Plaas oorskiet-vleisaftreksel in ysbakkies en vries vir latere gebruik. Wyn-...
View ArticlePierre Korkie weer in Jemen gesien
Die ontvoerde Suid-Afrikaner Pierre Korkie is ’n derde keer in Jemen gesien, het die organisasie Gift of the Givers Dinsdag gesê. “Ons het inligting van stamleiers ontvang dat Pierre Korkie die derde...
View ArticleKRY WEER DIE HUPPEL IN JOU STAP
Ons voel almal soms uitgeput en niks lus vir die lewe se dinge nie. Hier is ’n paar wenke om weer breed te glimlag en die dag aan te gryp Stap met groter treë en glimlag om meer selfversekerd te lyk....
View ArticleIndeks: SA stuur dalk af op ’n resessie
’n Resessie staar Suid-Afrika dalk in die gesig volgens BankservAfrica se indeks van ekonomiese transaksies (BETI), wat vandag uitgereik is. Die BETI vir Mei het tot onder nul gedaal nadat dit al...
View Article