Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Serfontein speel Saterdag in Steyn se plek teen Wallis

Die Bulls-senter Jan Serfontein sal Saterdag sy eerste wedstryd vir die Springbokke begin. Ná die Boksenter Frans Steyn se skok-onttrekking aan die groep was die groot vraag voor Saterdag se toets teen...

View Article


Sexy Cressida kuier in Londen

#450387372 / gettyimages.com Prins Harry se eksmeisie Cressida Bonas het gisteraand by ’n geleentheid in Londen supersexy gelyk. Die 25-jarige se slanke figuur het omtrent aandag getrek in ’n...

View Article


Woongebied dalk vlambaar ná petroldiewe toeslaan

Alle Suid-Afrikaners voel die petrolprys aan hul sak, maar die meeste mense draai liewer hul sente twee keer voor hulle begin steel. Petroldiewe het ’n lekkasie veroorsaak in Alberton, suid van...

View Article

Inkopielys 26 Junie 2014

View Article

Hoender-broodpoeding

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 35-40 minute staantyd: 15 minute olyfolie 400 g hoenderborsfilette, in blokkies gesny sout en peper na smaak 1 ui, gekap 150 g sampioene, in skyfies...

View Article


Feta-frikkadelle in eiervrug

2 groot eiervrugte, in skywe gesny growwe sout olyfolie 500 g maer beesmaalvleis 200 g (2 wiele) fetakaas 1 eier, geklits 125 ml (½ k) sagte broodkrummels sout en peper Voorverhit die oond tot 200 °C....

View Article

Appelskyfiepoeding

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 20 minute Die appelskyfies word geurig sag gekook saam met speserye en kry dan ’n ligte amandeldegie oor. 7 Royal Gala-appels, ontstronk, geskil en...

View Article

Roerbraai-hoender met avokado

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute 500 g hoenderborsfilette, in repies gesny sout en peper olie gekapte koljanderblare (opsioneel) 1 elk rooi, geel en groen soetrissie,...

View Article


Verwagte temperature vir 12 Junie 2014

Alexanderbaai……..09 24 Beaufort-Wes……..03 21 Bethlehem…………-4 16 Bloemfontein………-6 17 Calvinia………….00 20 Cradock…………..-2 19 De Aar……………00 16 Durban……………12 24 Emalahleni………..05 21 Ermelo……………02 17...

View Article


Die televisie kan jou doodmaak

#129252537 / gettyimages.com Elke uur dat jy televisie kyk, verhoog jou risiko om aan ’n hartsiekte te sterf. Dit blyk uit ’n ondersoek van meer as 13 000 mans en vroue in Engeland. “Elke uur...

View Article

Nuwe slangspesie ontdek

’n Nuwe slangspesie is in Kambodja ontdek. Die fauna- en flora-navorser Neang Thi het tydens ’n uitstappie in Kambodja se Kardamom-berge op die slang afgekom. Navorsers het die slang die Wolfslang...

View Article

Visbobotie

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 25-30 minute 400 g gaar witvis, ontvel en grate verwyder 1 dik sny witbrood, korsies verwyder 250 ml (1 k) vetvrye melk 15 ml (1 e) kanola-olie 2...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Goed wat jy die naweek kan kyk

Vrydag 13 Junie The Avengers M-Net (DStv-kanaal 101) 09:30 Dit is seker een die beste superherldflieks ooit. Thor, Iron Man, The Incredible Hulk en ander span saam teen die bose Loki, wat ’n leërskare...

View Article


Vrou raak beste vriende met haar man se minnares

Die meeste vroue wend hulle tot hul vriendinne vir troos en steun nadat ’n man hulle verkul het. Maar die Brit Mary Harper het ’n ongewone vriendin gekry nadat haar man haar verneuk het – sy einste...

View Article

Verwagte temperature vir 13 Junie 2014

Alexanderbaai……..12 26 Beaufort-Wes ……..09 25 Bethlehem…………-4 16 Bloemfontein………-3 17 Calvinia………….08 23 Cradock…………..02 23 De Aar……………01 17 Durban……………08 24 Emalahleni………..03 22 Ermelo……………01 17...

View Article


Nuwe Robbie Wessels-musiekvideo saai verdeeldheid

Die Afrikaanse sanger en grapjas Robbie Wessels het die internet aan die gons met sy nuwe liedjie, All Blacks vs. All Blacks. In die video is Robbie ’n plaaswerker wat vir ’n swart baas werk. Hy ry...

View Article

Wen ‘n naweek by die Protea Hotel King George!

Wen ‘n naweek vir twee by die Protea Hotel King George gedurende die 2014 Vodacom George Kaasfees vanaf 25 – 27 Julie 2014. Geleë aan die voet van die manjifieke Outeniekwa-berge en ‘n klipgooi weg van...

View Article


HUISGENOOT WENNERS MEI 2014

2 Mei 2014 Wicus van der Merwe se album Popster Elsie Grobler, Clocolan Barbara Ackermann, Porterville Tokkie Lottering, Rant en Dal Fiona Barnard, Brackenfell Marthie Fourie, Wonderboompoort 8 Mei...

View Article

Kokkedoor se Leroux en Lindé: “’n Blikkie karamel was ons einde!”

Ná 10 lang weke se geswoeg agter die kospotte het ’n klein blikkie karamel – van alle dinge! – eindelik Langebaan se Leroux van Vuuren (45) en sy spanmaat van George, Lindé Watson (22), se einde in die...

View Article

Tweekleurige malvalekkertert

LEWER 1 TERT VAN 20 CM Bereiding: 45 minute Verkoeltyd: 2-3 uur KORS 1 pak (200 g) Tennis-beskuitjies, fyn gemaak 30 g botter, gesmelt VULSEL 1 groot pak wit en pienk malvalekkers 160 ml (²⁄³ k) melk...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>