Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Claude Schippers wen Survive It

Ons het met die wenner van die gewilde mini-avontuurreeks Survive It op Hectic Nine-9 gesels. Hier is wat hy te sê gehad het oor al die persoonlike struikelblokke wat hy moes oorkom. Wat het jy uit die...

View Article


Stap of draf? Wat is beter?

#155133236 / gettyimages.com ‘n Flink stappie hou moontlik ewe veel voordele vir jou hart in as ’n drafsessie. In ’n onlangse Amerikaanse studie is bevind vinnig loop vir oefening is net so...

View Article


So raak egskeiding jou sak

#140197004 / gettyimages.com Oorweeg jy dit om te skei? Hier is wat jy moet weet voor jy ’n egskeiding aanvra; dit kan jou red van die algemene geldstrikke waarin so baie mense trap wat oorhaastig...

View Article

Sjokolade lasagane

Liezl Frauendorf van Johannesburg het hierdie resep met ons gedeel. GENOEG VIR 8-10 MENSE Bereiding: 20 minute Verkoeltyd: 4 uur 1 pakkie (176 g) Oreo-koekies (36), fyn gekrummel 90 ml (6 e) botter,...

View Article

Braaipaai

Martine van Blommestein van Buffeljagsrivier naby Swellendam moes produkontwikkeling vir ’n skoolprojek doen. Haar ouers het lank langs die N2 roosterkoek aan haastige motoriste verkoop. Sy het hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ry-indruk: Mercedes CLA

Mercedes se CLA is ’n motor wat die koppe laat draai danksy sy radikale voorkoms. Hoewel die CLA op Mercedes se gewilde nuwe A-klas gebaseer is, het dit nes die groter CLS ’n koepee-agtige voorkoms en...

View Article

Vat vyf teen beroerte

#184843449 / gettyimages.com   Twee of drie ekstra porsies groente of vrugte per dag kan jou risiko vir beroerte verlaag. Navorsing waarvan die uitslag in die British Medical Journal gepubliseer is,...

View Article

Verwagte temperature vir 7 Junie 2014

      Alexanderbaai........07 22       Beaufort-Wes ........01 18       Bethlehem............-6 15       Bloemfontein.........-5 16       Calvinia.............-3 16       Cradock..............-1 19...

View Article


Tim Noakes gaan wêreldwyd

#140820801 / gettyimages.com Die hele wêreld kan nou toegang kry tot die professor Tim Noakes se kennis en wenke. Die webtuiste Original Eating is pas bekendgestel en bied ’n magdom kennis oor die...

View Article


Cremora-tert

LEWER 1 TERT VAN 24 CM Bereiding: 30 minute Verkoeltyd: 1 uur 500 g Cremorapoeier 250 ml (1 k) yswater 2 blikke (285 g elk) kondensmelk 250 ml (1 k) suurlemoensap 1 pak (200 g) Tennis-beskuitjies...

View Article

Ons hou van: Janel Parrish

Al speel sy die vreesaanjaende Mona Vanderwaal en is sy baie goed daarin, is ons steeds dol op die Pretty Little Liars-aktrise Janel Parrish. Hier is ’n paar interessante feite oor dié plat op die...

View Article

Het jy geweet?

Volgens wetenskaplikes proe die middelpunt van die heelal na frambose.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inspirasie vir die dag

View Article


TV-gids Saterdag 7 Junie 2014

Dit is vanaand op die kassie: 16:30 Kokkedoor (kykNET): ’n Afval-aand herdenk dié weggooivleis se herwaardering in fynkook-kringe. Tong en rolpens kry die restaurant-behandeling in ’n...

View Article

Wie het dit gesê?

Ek is die soort mens wat nie my kos sal terugstuur wanneer ek biefstuk kry al het ek vis bestel nie. – Anna Kendrick

View Article


Vyf normale goed wat sterre ook doen

Jip, hulle is ook maar net mens en doen ook normale goed, nes ons. Beyoncé kyk video’s oor feminisme op YouTube. Die Drunk in Love-sangeres sê sy hou daarvan om te ontspan deur na video’s oor feminisme...

View Article

Het jy geweet?

As jy ’n ertjie inasem, kan dit groei en uitloop in jou long.

View Article


TV-gids Sondag 8 Junie 2014

Vanaand op die kassie 17:00 2 Broke girls (M-Net): Caroline se liefde vir perderesies ruk handuit toe sy en Max’n renbaan besoek as gaste van Sophie se nuwe kêrel. 17:30 About A Boy (M-Net): Will...

View Article

Wie het dit gesê?

Ek dink ek doen myself ’n onreg aan wanneer ek my vergelyk met Steve Jobs en Walt Disney en mense wat ons al gesien het. Dit moet eintlik wees soos Willy Wonka . . . en welkom by my sjokoladefabriek. –...

View Article

Man en vrou brand los op mense in pizza-restaurant in Las Vegas

’n Man en vrou het drie mense in ’n restaurant in Las Vegas in Amerika noodlottig gewond en hulself geskiet. Die man en vrou was na bewering ’n paartjie en het Sondag op klante in CiCi’s Pizza in Las...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>