Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Kwêla – Woensdag, 11 Junie 2014

$
0
0

Volg in die voetspore, vind uit waar donkies aftree en ontdek nuwe joernalistieke talent

Volg in die VOETSPORE van die avontuur-soeker, en nou kosskrywer, Johan Badenhorst…
Gaan kyk na afgetrede donkies se nuwe tuiste by ESELTJIESRUS…
Daar word geskiedenis gemaak met die hereniging van Suid-Afrika se 4×100 tree-vroue-AFLOSSPAN van 1951…
Die jong pryswenner-joernalis PIET MATIPA is op die bank…
En by die BAMBINI DREAM FOUNDATION sien ons hoe word kinders geleer om te droom!
Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 11 Junie 2014 om 19:30 op KWÊLA!

Kwêla herhalings:
Vrydae, 10h00
Saterdae, 00h00 en 18h00
Sondae, 02h30 en 13h00
Maandae, 08h30
Dinsdae, 01h30

Die program is opgeneem op die Kwêla-stel by Stark Studios in Johannesburg.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!