’n Ma se aaklige geheim
’n Vrou is lewenslank tronk toe gestuur nadat sy skuldig gepleit het aan die moord op haar ses pasgeborenes en die wegsteek van hul liggaampies in haar motorhuis. Utah woman faces life in jail after...
View ArticleSuid-Afrikaners gewaarsku teen ernstige griepsoorte
Griep is ’n aansteeklike asemhalingsiekte wat ligte tot ernstige ongesteldheid kan veroorsaak. View image | gettyimages.com Dit kan ook chroniese gesondheidsprobleme vererger of lei tot longontsteking,...
View ArticleInspirasie-Woensdag
Andrew Graaf, hoof van die Hoërskool Alexandra in Pietermaritzburg, was nog altyd lief vir die onderwys. Sy passie is so aansteeklik dat hy sy personeel en leerders elke dag inspireer. Ons het met dié...
View ArticleGr. 1-leerder sterf skielik by Standerton-skool
’n Agtjarige leerder aan die Laerskool Standerton is Maandagoggend onverwags dood nadat hy geval het. Divan Joubert, wat in gr. 1 aan dié laerskool was, het volgens ’n verklaring deur die skoolhoof,...
View ArticleSosiale media kan vroue spanning laat ervaar
Vroue ervaar baie makliker stres wanneer hulle sosiale media gebruik as mans. ’n Onlangse studie deur die Pew-Navorsingsentrum doop dit die “koste van omgee”. View image | gettyimages.com Die toename...
View ArticleJou sterre vir 22 April 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dit sal ’n goeie jaar wees. Liefde en toegeneentheid sal heers. Jy sal suksesvol wees op enige gebied waarop jy iets aanpak,...
View ArticleTV-gids Woensdag 22 April 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleBarstende sitrus-sjokolade-potjies
Hierdie sjokolade-lekkerste laat stilte om die tafel neerdaal – tot die laaste mondvol. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 18 min. 125 ml (½ k) melk 250 ml (1 k) room 160 g donker sjokolade,...
View ArticleWêreld se grootste beesplaas te koop
Beeste vir Afrika. visited Anna Creek station in 2013, a farm the size of Belgium with a population of 12, now for sale #australia pic.twitter.com/AHKKuXbzay — StijnV (@travelformotion) April 10, 2015...
View ArticleRuimte-selfie
’n Fassinasie met die Star Trek film- en televisiereeks is tot ’n nuwe vlak gevoer toe die ruimtereisiger Samantha Cristoforetti (37) ’n selfie uit die ruimte in uitrusting in die Star Trek:...
View ArticleGemeenskap eis swaarder straf vir pedofiele
Die gemeenskap van Plettenbergbaai het opgeruk na die landdroshof waar ’n 37-jarige rekenaar-ingenieur weer voorgekom het op aanklagte van die beweerde verspreiding van kinderpornografie, waarin babas...
View ArticleJou sterre vir 23 April 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jy het vanjaar goeie sterre vir vooruitgang, maar wees bewus daarvan dat jy geneig is om oorhaastige afleidings en onnodige...
View ArticleTV-gids Donderdag 23 April 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleBlomkool- en kaasdis in ‘n kits
Wil jy vanaand koolhidrate vermy? Geniet blomkool en kaas pleks van macaroni. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 2 koppe blomkool, in blommetjies verdeel 30 ml (2 e) botter 250 g...
View ArticleKyk die aanskoulike lokprent vir The Little Prince
Die lokprent is onlangs uitgereik en bevat pragtige animasie wat met rekenaars en stopraam-animasie gedoen is, en spog ook met ’n sterbelaaide rolverdeling, onder andere Jeff Bridges, Rachel McAdams en...
View ArticleMoordenaar vermoor en éét sy eksmeisie se hart, longe en brein
’n Veroordeelde moordenaar wat op borgtog was, word daarvan beskuldig dat hy by sy eksmeisie se huis ingebreek, haar vermoor en toe haar hart, longe en brein geëet het. Convicted killer out on parole...
View ArticleMeisie sterf nadat sy giftige dieetpille neem
Eloise Parry, ’n 21-jarige student het gesterf nadat sy ’n dodelike dosis dieetpille geneem het wat sy aanlyn gekoop het. Sy het haar metabolisme ooreis en haar hart het gaan staan nadat sy...
View ArticleKoekedoor groet Murray
In Donderdagaand se aflewering van Koekedoor, waarin die uitdaging oor gebak vir kinderpartytjies gegaan het, het die beoordelaars Murray Pienaar, die vyfde deelnemer, huis toe gestuur. Hoekom het jy...
View ArticleJou sterre vir 24 April 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar is daar wesenlike verandering in jou lewe. Hierdie veranderings sal skielik en meestal sonder waarskuwing gebeur. Jy sal...
View Article