Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Wêreld se grootste beesplaas te koop

$
0
0

Beeste vir Afrika.


Dis amper hoeveel beeste ’n mens sal kan aanhou op die wêreld se grootste beesplaas, wat onlangs te koop aangebied is.

’n Totale grondgebied groter as Israel gaan van eienaar verwissel wanneer die reuse beesplaas in Australië verkoop word.

’n Totale grondgebied groter as Israel gaan van eienaar verwissel wanneer die reuse beesplaas in Australië verkoop word.

Die plaas, Anna Creek Station, in Suid-Australië, beslaan 23 000 km2. Dit is groter as Gauteng.

Gesamentlik word elf plase van S. Kidman & Co, Australië se grootste grondeienaar, te koop aangebied. Saam beslaan dié plase 100 000 km², nagenoeg die grondgebied van Suid-Korea of Ysland.

Daarop word met meer as 200 000 beeste geboer. Al die vee sowel as landboutoerusting word by die koop ingesluit.

Die koper moet minstens R2 biljoen opdok, wat glo die laagste aanbod is wat die Kidman-familie vir dié reuse stuk grond sal aanvaar.

Die familiemaatskappy is onlangs ernstig geknou deur die voortslepende droogte op die Australië se platteland, maar is nietemin in ’n “gesonde finansiële toestand”.

S. Kidman & Co. produseer sowat 15 000 ton beesvleis per jaar.

Bronne: Netwerk24; Daily Mail

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!