Vroue ervaar baie makliker stres wanneer hulle sosiale media gebruik as mans. ’n Onlangse studie deur die Pew-Navorsingsentrum doop dit die “koste van omgee”.
↧
Vroue ervaar baie makliker stres wanneer hulle sosiale media gebruik as mans. ’n Onlangse studie deur die Pew-Navorsingsentrum doop dit die “koste van omgee”.
Die toename in stres is nie danksy die gereeldheid van mense se sosiale media gebruik of selfs die getal vriende nie.
Die stres wat mense, veral vroue, ervaar weens sosiale media is danksy die bewussyn van stresvolle gebeurtenisse in ander se lewe.
Die navorsing toon dat wanneer vroue bewus is van die volgende, hul stresvlakke toeneem:
Daar was net twee geleenthede wat verhoogde stres by mans veroorsaak het:
Die studie het egter ook bevind dat vroue wat Twitter, e-pos en selfone gebruik het om foto’s te deel, laer stresvlakke ervaar het.
Bron: 1st for Women-persverklaring