Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Wat om die naweek op TV te kyk

Vrydag The Sum of all Fears e.tv 21:00 ’n Jong CIA-werker probeer die Derde Wêreldoorlog keer toe hy inligting kry dat ’n groep neo-Nazi’s iets groots beplan. Maar gaan sy base na sy waarskuwings...

View Article


Sny jou uie slim om trane te verhoed

As jy pal aan die huil gaan wanneer jy uie sny, sal hierdie video jou beslis help! Kyk na hierdie sjef se nuttige wenke. Bron: Huffington Post    

View Article


Hond maak ‘n besering na om kos te kry

Wie sê ‘n ou hond kan nie nuwe truuks aanleer nie? Kyk hoe hierdie rakker maak asof sy beseer is in ‘n poging om kos van mense te kry. Toe sy agterkom dat dit nie gaan werk nie, spring sy stertswaaiend...

View Article

Eskom voeg fase 4 by beurtkragrooster

Kaapstad – Suid-Afrikaners kan binnekort hul heel eerste fase-vier-beurtkrag ervaar nadat Eskom bevestig het die topewysing van fases gaan verander. View image | gettyimages.com Tans is daar fase 1,...

View Article

VIDEO: Die seun se passies is beter as Swayze s’n

Dis een van die mees ikoniese dansroetines in fliekgeskidenis en dié seuntjie laat dit soos kinderspeletjies lyk. Die klein seuntjie maak voor die TV presies die danspassies van Time of my Life in...

View Article


Weggooihond raak klavierster

Ontmoet Sadie, ‘n dierbare weggooihond wat nou by ‘n lekker nuwe huis in Alberta in Kanada woon. Sadie is ‘n kruis tussen ‘n Duitse herdershond en ‘n Kollie-hond en woon sedert 2009 by haar nuwe huis....

View Article

Wetenskaplikes kry oudste DNS-monster by neanderdal wat by ‘put afval’

Argeoloë werk al meer as 20 jaar daaraan om die “Altamura Man” uit ’n rots diep binne ’n grot in Italië te grawe. L'uomo di Altamura era un Neanderthal vissuto 150mila anni fa. La conferma viene dal...

View Article

Mummie in boks jaag niksvermoedende straatveërs skrik op die lyf

Dis beslis nie iets waarop jy aldag afkom nie. 'Murder victim' found in box on street turns out to be 900-year-old Peruvian mummy http://t.co/nmLqBJ36Fb pic.twitter.com/Cd1UAt43aN — Daily Mail Online...

View Article


Fliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters

Liam Neeson is terug in nog ’n aksiefliek maar dié keer het dit glo ’n bietjie meer om die lyf. In Run All Night (16DG) speel hy Jimmy Conlon wat vir die Mafia werk en effe oor die muur is. Toe sy baas...

View Article


Jou sterre vir 18 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Opwindende tye lê voor. Daar is skielike gebeure. Dis mooi en verander die rigting van jou lewe ten goede. Koop gereeld...

View Article

HG-fliek: Romanse vol kinkels wen

Die wenners van ons HG100-liefdesverhaalkompetisie is Sampie en Irma de Klerk. Hul verhaal sal as inspirasie dien vir ons HG100-eeufeesfliek. Benewens die geleentheid om hul liefdesverhaal op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba-behepte ma kry woedende brief van vriende

Meeste nuwe ouers kan nie genoeg van hul kleingoed kry nie en wil alles wat hul baba doen, vir die wêreld wys. En met die magdom sosiale media netwerke om elke hoek en draai, is dit makliker as ooit...

View Article

Ma se ‘veiligheidsplan’ teen pedofiel-kêrel

Maatskaplike werkers het goedkeuring gegee aan ’n ma se “veiligheidsplan” om haar twee jong kinders in hul alarmbeskermde slaapkamer in die aand toe te sluit sodat sy kan voortgaan om met ’n bewese...

View Article


TV-gids Maandag 20 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suzuki stel nuwe sedan bekend

Suzuki het sy plaaslike modelreeks met nóg ‘n passasiermotor uitgebrei met die bekendstelling van die nuwe Ciaz. Die Ciaz is ’n vierdeur-sedanmmotor wat onder meer die Hyundai Accent en Toyota Corolla...

View Article


Dom stryery oor slim fone beland kamermaats in hospitaal

Twee kamermaats het in die hospitaal beland nadat ’n rusie oor watter slimfoon beter is – iPhone of Android – op ’n dubbele bottelstekery uitgeloop het. #iPhone vs #Android debate gets out hand as...

View Article

Bravo! Donderdag 23 April 2015

Donderdagaand, 23 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144). Die program is opgeneem by die Afrique Boutique Hotel in Boksburg. HELENE LOMBARD wys ons op die stel van die fliek French Toast....

View Article


Jou sterre vir 21 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dis ’n tyd waarin jy groot dink en optree. Die goeie nuus is jou denke sal tot sukses en voorspoed lei. Daar sal een of twee...

View Article

TV-gids Dinsdag 21 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

Ertjie-pesto hoender Kiëf

Jou gaste sal dié heerlike pesto-Kiëf nie kan weerstaan nie. Dis boonop vinnig en maklik om te maak. Lewer 8 – 10 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 8 min. PESTO 300g bevrore ertjies, ontvries 70g...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>