TV-gids Vrydag 24 April 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes en gewone mense met buitengewone stories en sy voer ’n paar...
View ArticleDie Koekedoor-span het heerlik met kinderpartytjie-baksels baljaar
Deur Mari-Louis Guy Ek het ’n spogvriendin, die kosskrywer Sam Woulidge, wat die lewe met albei hande pak en nooit haar emosies wegsteek nie. Ons deel natuurlik ’n groot liefde vir alles wat met koek...
View ArticleMarmerkoek bedruip met sjokolade
Dis onontbeerlik, veral as jy jou gaste wil beïndruk. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. gesmelte botter, vir smeer 600 ml bruismeel, plus ekstra vir bestuif 375 ml (1½ k) strooisuiker...
View Article’n Slim plan met lastige boute en moere
Dit gebeur – jy het al die gereedskap byderhand vir standaard-take. Maar dan is daar net mooitjies daardie één boutjie of moertjie waarvoor jy nie die regte sleutel het nie. En die enigste ding wat...
View ArticleGrey’s Anatomy se Patrick Dempsey hang sy stetoskoop op
Patrick Dempsey los Grey’s Anatomy nadat hy ’n dekade in die TV-reeks speel. Die 49-jarige akteur speel Dr Derek “McDreamy” Shepherd sedert dié mediese drama in 2005 begin het. Patrick se karakter kom...
View ArticleSeeskilpad fotobom vakansiegangers se foto!
’n Groep toeriste in die Fillipyne het gedink hulle vang ’n mooi herinnering vas toe hulle dié foto kiek, maar min het hulle geweet dit sou ’n internetsensasie word! Kyk net hoe loer die groen...
View ArticleSterk pa span t-hemp in as afskrikmiddel
’n Oorbeskermende pa het ’n unieke t-hemp vir sy dogter gemaak om belangstelling van seuns in haar skool af te weer. View post on imgur.com Hy het ’n foto van homself met sy bultende spiere op die...
View ArticleHoekom soek muskiete altyd jóú bloed?
Jy smeer jouself van kop tot tone en sommer almal naby jou met insekweerder, brand kamfer-kerse wat meer lig as Eskom op ‘n goeie dag lewer – maar muskiet se kind kry jou nog steeds in die hande. En...
View ArticleRoekelose busongeluk eis swanger vrou se lewe – talle beseer
’n Ses maande swanger vrou wat vasgekeer was in ’n bus wat Vrydag met ’n ander bus op Zoo Lake gebots het, is oorlede, het paramedici en die Johannesburgse metropolisie aan News24 bevestig. One killed...
View ArticleSeuntjie help ma geboorte skenk
Die 6-jarige Ruben Blundell het tot sy ma se redding gekom en haar gehelp geboorte skenk aan sy baba-boetie toe sy ma in die middel van die nag onverwags kraam. This six-year-old helped his mother give...
View ArticleKwêla, Woensdag 29 April 2015
Woensdagaand, 29 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144) Ons kondig EKSKLUSIEF die tien finaliste van kykNET se AFRI-VISIE -liedjieskryfkompetisie aan, en gesels ook met die drie...
View ArticleJy sal nie glo wat Jonty sy pasgebore-babadogtertjie noem nie!
Baie geluk aan die voormalige SA-krieketspeler Jonty Rhodes en sy vrou, Melanie Jeanee, wat gister ’n babadogtertjie ryker geword het! View image | gettyimages.com Die kleinding is in die middel...
View ArticleOngelooflike deurbraak oor asma
Wetenskaplikes glo daar is ‘n groot deurbraak gemaak om die oorsprong van asma vas te stel. Asma onder volwassenes raak meer vroue as mans. Dit kan op enige ouderdom ontwikkel – van kindsbeen tot in...
View ArticleFliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters
Dié week is daar nog ’n lekker Afrikaanse romantiese komedie op die silwerdoek. In French Toast (O) speel Lika Berning (Liefling) ’n plaasmeisie wat op die ingewing van die oomblik besluit om na die...
View Article‘Bose tweeling’ leef 26 jaar in vrou se brein
Dit klink soos iets uit ’n gruwelfliek – toe dokters ’n operasie uitvoer om ’n gewas uit ’n vrou se brein te verwyder, het hulle groeisel gevind wat hare, tande en been bevat. Woman has 'evil embryonic...
View ArticleJou sterre vir 25 April 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Die sterre hou vrolikheid vir vanjaar in. Hierdie sterre sal meebring dat jy stadig maar seker na die kruin beweeg waar jy kan...
View ArticleJou sterre vir 27 April 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jy het uitstekende sterre. Hierdie sterre sal materiële en emosionele voordeel vir jou inhou. Jou status verbeter en jy kry...
View ArticleFalafels in tortillas
Soek jy ’n lekker falafel-resep? Volg dan hierdie een as jy wil hê jou gaste moet nog vra. Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 3 min. 60 ml (¼ k) tahini 10 ml (2 t) fyn komyn 20 ml (4 t)...
View ArticleWen ’n Justine-geskenkpak
Wen een van twee ongelooflike Justine-geskenkpakke ter waarde van R3000 elk met Justine-weefselolie, weefselolie reinigende seep, weefselolie-lyfroom, weefselolie-lyfbotter en ’n...
View ArticleJou sterre vir 28 April 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Daar is sterre vir moeilikheid om jou. Jy sal kontrakte of ooreenkomste moet onderteken wat jou alledaagse lewe vir ’n redelike...
View Article