Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Golden Girls dalk binnekort in Lego beskikbaar

Wie sou nou nie graag met hul eie klein Dorothy, Rose, Sophia en Blanche wil speel nie? The Golden Girls Living Room and Kitchen LEGO Set http://t.co/5xl6pvo9L6 pic.twitter.com/OFPEBd5pjr — Gadgetsin...

View Article


Jou sterre vir 11 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dit beloof om ’n besige en suksesvolle jaar te wees, maar daar is lokvalle vir dié wat nie versigtig is nie. Wees op jou hoede...

View Article


Sy’s 65, sy’s ma van 13 en nou verwag sy ‘n vierling!

’n 65-jarige vrou met 13 kinders verwag glo nou ‘n vierling. Annegret Raunigk, 65-y-o, set to be oldest mother of quadruplets (she already has 13 children) http://t.co/FgsU48QtzH...

View Article

TV-gids Maandag 13 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

TV-gids Dinsdag 14 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Wen ‘n Take Me Home-lidmaatskap

Ons almal was al in daardie situasie waar jy ’n aandjie uit met vriende geniet, maar jy’s die aangewese bestuurder, die een wat nugter moet bly sodat almal veilig by die huis kan aankom. Met ’n...

View Article

TV-gids Woensdag 15 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

TV-gids Donderdag 16 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Rooi soetrissie hummus

Hierdie hummus het ’n geroosterde geur van die soetrissies en is heerlik om aan tafel te deel. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. 4 rooi soetrissies 10 ml (2 t) olie 400 g kekerertjies,...

View Article


Godzilla keer terug!

Maar dis nie die Godzilla wat jy dalk verwag het nie. Godzilla ataca de nuevo… con un curioso hotel en Tokyo – http://t.co/fF6jAv48sH pic.twitter.com/lQyr6qO3Lm — Guatevisión (@Guatevision_tv) April...

View Article

Jou sterre vir 14 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jy het uitstekende sterre vanjaar. Die geluksgodin glimlag vir jou. Maak dus seker jy koop gereeld loterykaartjies. Dis ’n tyd...

View Article

Patat-en-botterskorsie-pasteie

Dit is ’n skitterende manier om jou gesin groente te laat geniet. Lewer 8 Bereiding: 15 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 45 min. 1 eier, geklits JOGURTDEEG 560 ml (2¼ k) meel, plus ekstra vir bestuif ’n...

View Article

Vlug meer as ’n uur vertraag nadat man in laairuim gevind word

’n Vlug vanaf Seattle na Los Angeles in die VSA moes gister inderhaas terugdraai toe die loods en sommige van die passasiers ’n onnatuurlike geklap en gestamp vanuit die vliegtuig se laairuim hoor....

View Article


Moet jy bekommerd wees as jou motor vreemde geluide maak?

Almal se motors maak af en toe ’n vreemde geluid. Maar weet jy wanneer dit beteken iets skort? View image | gettyimages.com Hier is ’n lys van 12 algemene geluide wat jou motor kan maak en wat dit...

View Article

Northcliff-sakeman vermoor terwyl hy sy gesin beskerm

’n Sakeman van Northcliff is noodlottig gewond buite sy spoghuis toe hy sy vrou en seun beskerm het teen ’n koeël wat rowers geskiet het, berig Netwerk24. Pa spring voor rower in om sy gesin te...

View Article


Uiteet verhoog bloeddruk

Restaurantaanbiedings en wegneemetes is dikwels propvol room en suiker, maar baie mense glo dit sal nie juis skade doen as jy andersins gesond is nie. View image | gettyimages.com Die voordele om...

View Article

Kleuter glo vermoor weens glipsie

‘n Kleuter van 18 maande is na bewering doodgeslaan omdat hy op sy ma se 23-jarige kêrel gepiepie het terwyl dié sy doek omgeruil het. View image | TER ILLUSTRASIE – gettyimages.com Martin Alvarado is...

View Article


30 April 2015 Inkopielys

View Article

Jou sterre vir 15 April 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jy het goeie sterre vir vanjaar en maak vooruitgang op gebiede waar jy ’n ruk lank gestagneer het. Jou grootste probleem is hoe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sit jou beste voetjie voor vir ’n goeie doel

Op 29 Mei is dit Tekkietaksdag wanneer jy jou hoë hakke en formele skoene uitskop en jou gunstelingtekkies werk toe dra. Koop ’n plakker vir R10 by jou naaste Toys R Us of ’n deelnemende...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>