Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Godzilla keer terug!

$
0
0

Maar dis nie die Godzilla wat jy dalk verwag het nie.

 

Inteendeel, dis ’n lewensgrootte model van die vuurspuwende monster Godzilla se kop. Groot is dit gewis – dis ’n hele 52m in hoogte! Dié model is nou deel van die Hotel Gracery in Tokio, Japan.

 

Amptenare hoop dat Godzilla, ’n baie gewilde handelsmerk in Japan, wat weer wêreldwyd gewild geraak het na ’n treffer fliek in 2014, meer toeriste na die stad sal laat stroom.

Godzilla het vir die eerste keer in 1954 in Ishirō Honda- fliek verskyn en het sedertdien in 28 flieks van die Japanese filmmaatskappy Toho verskyn.

Gaste by die hotel kan in verskeie kamers die geskiedenis van die ikoniese monster herleef. Vir deurwinterde Godzilla-aanhangers is daar natuurlik ’n baie spesiale kamer: waar hy jou heel aand deur die venster sal dophou.

 

Kyk hier na die video van die hotel:

Bronne: Twitter, YouTube, Daily Mirror

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>