Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Sit jou beste voetjie voor vir ’n goeie doel

$
0
0

Op 29 Mei is dit Tekkietaksdag wanneer jy jou hoë hakke en formele skoene uitskop en jou gunstelingtekkies werk toe dra.

tekkie

Koop ’n plakker vir R10 by jou naaste Toys R Us of ’n deelnemende welsynsorganisasie.

Kies een (of meer) van die afdelings wat jy wil ondersteun wanneer jy jou plakker koop:

  • DIERE
  • GESINSDIENSTE
  • KINDERS
  • GESTREMDES
  • ONDERWYS

Op Tekkietaksdag dra jy jou tekkies en groot plakker op jou klere. Die klein plakker wat jy saamkry, plak jy op jou selfoon om jou die res van die jaar aan jou organisasie te herinner.

Die projek word deur vyf van die bekendste gesigte in Suid-Afrika ondersteun.

Op Tekkietaksdag dra jy jou tekkies en groot plakker op jou klere.

Die Afrikaanse rapper Jack Parow is die diere-ambassadeur, die MasterChef-ster Sade Giliberti is die gesinsdienste-ambassadeur, Sorina Erasmus (die Flooze) is die kinderambassadeur, die nimlike Expresso-aanbieder Katlego Maboe is die ambassadeur vir gestremdes en die koningin van dans Tebogo Kgobokoe is die onderwysambassadeur.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!