Maklike biltong-en-blomkool-tert
Maak blomkool lekker deur dit met jou gunstelingbestanddele te meng. Genoeg vir 6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 40 min. 400 g broskorsdeeg VULSEL 15 ml (1 e) olie 200 g blomkool 250 g biltong 250 ml (1...
View ArticleKalf se hart klop in sy nek
’n Kalf in Pennsilvanië is met sy hart in sy nek gebore. This cow was born with its heart in its neck and his name is cardio brisket http://t.co/d1N1W1Odtk pic.twitter.com/Ox6NACD8pI — BuzzFeed UK...
View ArticleLaekoolhidraat-wortelkoekies
LEWER 20 Bereiding: 20 min. Bak: 45 min. KOEK 160 g sukralose of xilitol 160 ml ( k) klapper of kanolaolie 4 eiers 150 g fyn klapper 150 g fyn amandels 10 ml (2 t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda 7 ml...
View ArticleMan skiet pantserdier en tref sy skoonma
’n Man van Georgia in die VSA het ’n pantserdier geskiet, maar weens die dier se harde dop het die koeël teruggeskiet en sy skoonma beseer. Man shoots mother-in-law. Blames armadillo...
View ArticleRy-indruk: Hyundai iX35 1,7 Premium
Hyundai se iX35 is een van die gewildste sportnutsvoertuie in Suid-Afrika en hoewel die huidige reeks, wat in 2010 hier bekendgestel is, nou in sy goue jare is, hoef dit steeds nie terug te staan vir...
View ArticleKanker by Rita Wilson gediagnoseer
Die aktrise Rita Wilson het ’n dubbele mastektomie ondergaan nadat borskanker by haar gediagnoseer is. View image | gettyimages.com Rita, wat met die akteur Tom Hanks van Castaway-faam getroud is, het...
View ArticleKwêla! Woensdagaand, 15 April 2015
Woensdagaand, 15 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144). Ons kuier by die “NAMIBIAN AMPHIBIAN”, Gideon Nasilowski… Kyk na die troeteldier-portrette wat ANNELIE VAN DER VYVER maak, in...
View ArticleBravo! Donderdag 16 April 2015
Donderdagaand, 16 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144). Die program is opgeneem by die Kilindi Zanzibar Hotel en Spa. Ons begin met ‘n kuier by media legende TON VOSLOO en sy vrou ANET...
View ArticleJou sterre vir 16 April 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Die jaar gaan besig en produktief wees. Jy sal jou doelwitte duidelik sien en najaag, selfs al verg dit ekstra werk en langer...
View ArticleTV-gids Donderdag 16 April 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleLewer-tortilla-gebak
Omskep eenvoudige hoenderlewer in ’n eiesoortige, heerlike maaltyd. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 1 ui, fyn gekap 30 ml (2 e) olie 2 knoffelhuisies, fyngedruk 5 ml (1 t)...
View ArticleHG100-naaswenner: Liefde in die reën
Net ná oopmaaktyd hou die polisievangwa in ’n rooi stofwolk voor die Boerewinkel stil. ’n Vriendelike konstabel stap die winkel binne. “Goeiemôre, almal. Ek is konst. Alie Kruger.” Die bestuurder stap...
View ArticleHG100-derde plek: ’n Doel vir Charles
Ai, ek sweer jou oupa is in die groot versoeking om die paradys tydelik te verlaat en terug te kom aarde toe. Ek weet nie of sy vlerke sterk genoeg sal wees om die gewig van sy geswolle bors te dra...
View ArticleHG100-wenstorie: Slim vang sy baas
“Wat is jou antwoord?” vra die dominee. “Wag . . . laat ek net eers ’n bietjie dink,” sê ek terwyl ek op die kerkbank agter my gaan sit. Ek hoor nie eens hoe die mense saggies lag nie. Hoe het ek hier...
View ArticleVIDEO: Skil aartappels in sekondes
Om aartappels te skil, was vir vele nog altyd die sieldodendste ding om te doen. Hulle glip uit jou hande, en daardie fyn skilletjies kan ook maar vol streke wees. Maar dalk is dit net omdat jy dit nog...
View ArticleHier is 2015 se slegste beroepe: Is joune op die lys?
Blykbaar is dit nie ’n goeie jaar om ’n koerantverslaggewer, kok of boomkapper te wees nie . . . View image | gettyimages.com Die werksoek-webtuiste Career Cast het sy jaarlikse lys van die beste en...
View ArticleKoekedoor se Cecilia kry die trekpas
In Donderdagaand se aflewering van Koekedoor, waar die uitdaging oor broodbak gegaan het, is die vierde deelnemer deur die beoordelaarspaneel huis toe gestuur, Cecilia Dramat van Somerset-Wes. <...
View ArticleJou sterre vir 17 April 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jy het goeie sterre vir vanjaar. Jou liefdesterre skyn helder en mooi. Pragtige dinge gebeur. Dis ’n tyd waarin jy liefhet en...
View Article’n Broodjie in die oondjie
Gisteraand moes die Koekedore brood bak, en pantoffelbrood was ook op die spyskaart… LAAT my asseblief toe om af te draai na my kinderjare en met ’n lang pad terug te kom na dié week se tema op...
View ArticleKoffie-en-neut-rollade
Hierdie smaaklike rollade het ’n lekker koffieskop. Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 22 min. 500 ml (2 k) strooisuiker 80 ml (⅓ k) water 150 g gemengde neute KOEK 5 eiers 100 ml strooisuiker,...
View Article