Wors-en-perske-pasta
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 15 min. 15 ml (1 e) olie 500 g varkworsies 1 ui, in skyfies gesny 15 ml (1 e) appelkooskonfyt 60 ml (¼ k) tamatiesous 60 ml (¼ k) blatjang 1 blik (480...
View Article‘Dis ek, Anna’ en ‘Die Staat teen Anna Bruwer’ gaan ‘n fliek word
Jy kan ’n speld hoor val hier in die Paleis van Justisie in Pretoria. “Die staat teen Anna Bruwer,” sê die regsgeleerde met die swart toga. Sy stem is streng en formeel. Vanuit die beskuldigdebank...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 7 Februarie 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 7 Februarie 2015. Alexanderbaai……..17 26 Beaufort-Wes……..16 35 Bethlehem…………11 28 Bloemfontein………12 31 Calvinia………….12 33...
View ArticleTV-gids Vrydag 6 Februarie 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes en gewone mense met buitengewone stories en sy voer ’n paar...
View ArticleJou sterre vir 7 Februarie 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar se sterre beloof groot dinge vir besigheid en nuwe ondernemings. Dis die sterre vir winste en verhogings. Jy behoort dus...
View ArticleChristian Grey onthul sy speelkamer in nuwe Fifty Shades-toneel
Christian Grey wys vir Anastasia Steele sy speelkamer in die jongste Fifty Shades of Grey-greep. In die nuwe lokprent vir die komende aanpassing van E.L. James se erotiese blitsverkoper wys Jamie...
View ArticleBravo! Donderdag 12 Februarie 2015
Donderdagaand, 12 Februarie 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144). Ons kuier by die aktrise LIKA BERNING. Dis die bekendstelling van die WOORDFEES-program in Stellenbosch. Ons gaan na die...
View ArticleTV-gids Dinsdag 10 Februarie 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleKwêla! Woensdag 11 Februarie 2015
Woensdagaand, 11 Februarie 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144) Ons raak fiks in die buitelug saam met ALWYN MARX. As jy gedink het perde is spesiaal, het jy nog nie MINIATUUR-PERDJIES gesien...
View ArticleMeisie (11) aangekla weens baba se moord
’n Elfjarige voorstedelike meisie word weens moord aangekla nadat sy ’n twee maande oue baba doodgeslaan het wat by haar en haar ma geslaap het. Dit was glo om die ma ’n ruskans te gun. Photo of Zuri...
View ArticleBulgurslaai in soetpatats
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 4 soetpatats, skoongeskrop SLAAI 375 ml (1½ k) bulgur 2 Granny Smithappels, in dun skyfies gesny 1 rooi-ui, gekap 30 g gemengde slaaiblare...
View ArticleParmalat onttrek appelsap
Die suiwelhandelsmerk Parmalat het ’n besending PureJoy-appelsap aan die mark onttrek, want dit is met skoonmaak-chemikalieë besmet, het The Star vandag berig. “Al die onverkoopte produkte wat geraak...
View ArticleKan ouens en meisies net vriende wees?
Wat is jou mening in die When Harry Met Sally-debat? Met ander woorde: Dink jy heteroseksuele ouens en meisies kan “net vriende” wees? Dis ’n vuurwarm debat met sommige wat meen hulle het talle...
View ArticleDie video sal jou dankbaar maak dat dit nie so baie sneeu in Suid-Afrika nie
Droom jy van ‘n ski-vakansie? Dalk moet jy weer dink. Die man het ‘n kamera aan sy kop vasgemaak terwyl hy teen die die Papusa-berg in Romenië sneeuplank gery het. Skielik was hy vasgevang in ‘n...
View ArticleKry so meer water in
As jy jou liggaam gesond wil hou, moet jy sorg jy bly gehidreer. Jy sal ’n gladder vel hê en nie opgeblaas voel nie, terwyl die organe binne-in jou liggaam gevoed word en jou brein wakker bly. Een van...
View ArticleJou sterre vir 11 Februarie 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar is daar hoofsaaklik goeie sterre vir jou, maar daar sal probleme wees wanneer van jou planne liederlik misluk. Dis tyd...
View ArticleKlewerige vrugtedeegsigare
’n Heerlike peuselhappie om deur die dag te geniet. Maak nog met die oorskietdeeg. LEWER 5-10 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 10 min. 125 ml (½ l) dadels ontpit 125 ml (½ k) droë appelkose 2,5 ml (½ t)...
View ArticleSA gaan nie twee weke in duisternis gedompel word nie
Die regering het Dinsdag ’n verklaring oor Eskom as ’n slenter verwerp. Die verklaring lui dat Eskom die regering gewaarsku het dat die hoof-kragnetwerk kan ineenstort en die land vir langer as twee...
View ArticleHoekom botter dalk gesonder is as wat jy dink
Daar staan moontlik bottels halfvol afgeroomde melk en houers met laevetsmeer in jou koelkas, selfs al is jy nie baie gesondheidsbewus nie. Kan dit wees omdat jy bitter verouderde raad volg? View image...
View ArticleSuzelle wys jou om iemand se hart op Valentynsdag te wen
Wil jy iemand se hart wen hierdie Valentynsdag? Wel, Suzelle DIY, wat gereeld nuttige wenke op YouTube deel, kom nou tot jou redding.
View Article