Donderdagaand, 12 Februarie 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144).
- Ons kuier by die aktrise LIKA BERNING.
- Dis die bekendstelling van die WOORDFEES-program in Stellenbosch.
- Ons gaan na die première van die nuwe Afrikaanse romantiese komedie, MOOIRIVIER.
- En DAWID MINNAAR gee sy eerste amptelike Bravo-onderhoud.
Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 12 Februarie, om 20:00 net op BRAVO! Die program is opgeneem by die O on Kloof Boutique Hotel & Spa in Kaapstad.
Die herhalings is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30