Droom jy van ‘n ski-vakansie? Dalk moet jy weer dink.
Die man het ‘n kamera aan sy kop vasgemaak terwyl hy teen die die Papusa-berg in Romenië sneeuplank gery het. Skielik was hy vasgevang in ‘n sneeustorting.
Kyk hier hoe hy die angswekkende voorval oorleef het: