Christian Grey wys vir Anastasia Steele sy speelkamer in die jongste Fifty Shades of Grey-greep.
In die nuwe lokprent vir die komende aanpassing van E.L. James se erotiese blitsverkoper wys Jamie Dornan en Dakota Johnson die aantrekkingskrag tussen hulle terwyl hy gereed maak om sy geheim te onthul.
Al dink sy eers sy gaan sien waar hy sy “XBox en goed” hou, besef Anastasia vinnig (DIS NIE DIE GEVAL NIE?) wanneer die geheimsinnige deur oopgesluit word.