Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Kwêla! Woensdag 11 Februarie 2015

$
0
0

Woensdagaand,  11 Februarie 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144)

Ons raak fiks in die buitelug saam met ALWYN MARX.
As jy gedink het perde is spesiaal, het jy nog nie MINIATUUR-PERDJIES gesien nie.
Ons betree die wêreld van iemand met outisme en hoor die merkwaardige storie agter die ASPECIALI-reeks.
EAT OUT se Sjef van die Jaar vir 2014, CHANTEL DARTNALL is op die bank.
En ons raak ‘olefaktories’ met JASON VIVIERS se parfuums.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 11 Februarie 2015, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla herhalings is as volg:
Donderdae, 14:30
Vrydae, 10:00
Saterdae, 18:00
Sondae, 13:00
Maandae, 08:30


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>