Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Gee jou breinkrag ’n hupstoot

Roetine kan jou verstand lui maak. View image | gettyimages.com En Maandagoggende is ’n goeie voorbeeld van wanneer jou brein op sy beste en nie traag moet wees nie. As jy dus daardie ekstra hupstoot...

View Article


Stille Nag steeds heilig, sê Dopperkerk

Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika het ’n voorstel verwerp dat die lied Stille Nag nie meer gesing word nie, het Beeld Dinsdag berig. View image | Foto is ter illustrasie – gettyimages.com “Lag...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 14 Januarie 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 14 Januarie 2015. Alexanderbaai……..17 26 Beaufort-Wes……..18 34 Bethlehem…………15 27 Bloemfontein………16 31 Calvinia………….17 36...

View Article

Man kom uit koma toe verpleegsters geldnote onder sy neus rondswaai

’n Chinees, wat langer as ’n jaar in ’n koma was, het skielik sy bewussyn herwin toe verpleegsters geldnote onder sy neus rondswaai. View image | Foto is ter illustrasie – gettyimages.com Volgens ’n...

View Article

Mans, kies jul onderklere versigtig!

’n Man se keuse van onderklere sê nie net baie van hom as mens nie, maar kan ook aandui hoe gesond hy is. View image | gettyimages.com Kenners het aan The Daily Mail vertel hoe verskillende onderbroeke...

View Article


VIDEO: Tarantula en reuse-wesp veg tot die dood toe – maar wie is die wenner?

Hierdie soort geveg in die natuur is nie vir bangbroeke nie. ’n Reusagtige wesp durf ’n tarantula aan wat na ’n lekker happie vleis lyk. Die twee vreesaanjaende goggas stoei op ‘n droë modderbank in...

View Article

Verneukte bruid sny haar man se penis af . . . twee keer

Daar is duidelik geen keer aan ’n ontstoke vrou nie. View image | gettyimages.com Toe Feng Lung (21) van China uitvind haar man, Fan Lung (32), stuur gewaagde e-posse aan ’n ander vrou vanaf haar...

View Article

Robert Pattinson ‘reg vir trou’

Robert Pattinson maak glo reg om vir sy meisie, FKA Twigs, die jawoord te vra. Die voormalige Twilight-hartebreker en die sangeres het middel verlede jaar begin uitgaan en glo onlangs saam ingetrek....

View Article


TV-gids Woensdag 14 Januarie 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe goed ken jy vandeesweek se Huisgenoot? (15 Januarie 2015)

Het jy vandeesweek jou Huisgenoot (15 Januarie 2015) aandagtig gelees? Toets jou kennis met ons vasvra!

View Article

Transformers: Age of Extinction onder die swakstes van die jaar

Die Golden Raspberry Awards “vereer” jaarliks die swakstes van die swakkes in die roloprentbedryf. Dis die teenoorgestelde van die gesogte Oscars, en rolprentbase en akteurs wil nie graag hoor hul...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 15 Januarie 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 15 Januarie 2015. Alexanderbaai……..18 25 Beaufort-Wes……..19 40 Bethlehem…………14 28 Bloemfontein………16 32 Calvinia………….15 30...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Labrador se busritte verstom inwoners van Seattle

Inwoners van Seattle kon hulle oë nie glo nie toe hulle ’n swart Labrador houtgerus, sonder haar eienaar, by ’n bushalte op ’n bus sien klim en op ’n sitplek by ’n venster gaan sit. Maar groter was...

View Article


Feite oor vesel

As ’n gesonde dieet vir jou belangrik is, sal jy weet dat vesel noodsaaklik is. View image | gettyimages.com Dit is algemeen bekend vesel help hartsiektes, diabetes en gewigstoename voorkom en dis ’n...

View Article

Te veel werk laat jou na die bottel gryp – en dis ’n feit

Lang werksure maak dalk ’n goeie indruk op jou baas, maar dit kan jou na drank dryf. View image | gettyimages.com In ’n oorsig van studies waaraan meer as 400 000 mense deelgeneem het, is bevind dat...

View Article


Vitamiendrankies in die soeklig

Vitamiendrankies help baie mense ’n besige dag oorleef. Mense is maar alte bereid om duur drankies te koop wat beloof om hul liggaams- of breinkrag ’n hupstoot te gee om hulle ’n gimsessie of laataand...

View Article

Selfone laat jou vroeg oud lyk

Is jy moeg om alewig in jou tieners se kroontjie vas te kyk terwyl hulle vasgenael is aan hul slimfoon- of tabletskerm? Dalk help hierdie nuus: Sê vir hulle dit maak hulle vinniger oud. View image |...

View Article


Blinkerbom dalk die perfekte afskrikmiddel vir jou vyande

Het jy al ooit iemand so verpes dat jy wens ’n pak blinkertjies kan in hul gesig ontplof? Want ons almal weet watter pes blinkertjies kan wees wanneer dit oral mors. Jy kry dit doodeenvoudig nie van...

View Article

Motors bestuur hulleself dalk binne twee jaar

Google se hoof van selfbestuurmotors verwag mense sal motors sonder bestuurders binne twee tot vyf jaar van nou af op openbare paaie begin gebruik. View image | gettyimages.com Chris Urmson sê hierdie...

View Article

1D terug in die ateljee

One Direction is blykbaar besig om hul vyfde album op te neem. View image | gettyimages.com Dié groep is glo hard aan die werk nadat hulle pas verlede jaar hul vierde album, Four, bemark het. Ná ’n...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>