Biltong selfs gewild op Amerikaanse program
Suid-Afrikaanse kykers van die gewilde Amerikaanse TV-program Duck Dynasty is onlangs skoon uit die veld geslaan toe een van die sterre, Willie Robertson, ’n pakkie van Suid-Afrika ontvang het met...
View ArticleJustin Bieber maak CK-veldtog bekend
Justin Bieber het sy debuutveldtog vir Calvin Klein bekend gemaak. Die 20-jarige sanger spog met sy gespierde lyf en spul tatoes in ’n noupassende wit onderbroek. Met sy hande voor hom teen mekaar...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 9 Januarie 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 9 Januarie 2015. Alexanderbaai……..19 27 Beaufort-Wes……..17 33 Bethlehem…………16 29 Bloemfontein………17 34 Calvinia………….16 32 Cradock…………..14...
View ArticleJy salk nie glo wat gebeur met ‘n McDonalds-kaasburger wat vir twee jaar op...
’n Burger van McDonald’s, wat twee jaar lank oop in die spreekkamer van ’n Amerikaanse dokter gelê het, het glad nie bederf nie. Post by Vaughn Chiropractic. ’n Chiropraktisyn van Michigan het die...
View ArticleCalamari met komkommerslaai
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 10 min. SLAAI ½ kopkool 2 appels, in klein blokkies gesny 1 komkommer, in klein blokkies gesny SLAAISOUS 15 ml (1 e) Dijonmosterd 30 ml (2 e) balsemieke...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 10 Januarie 2015
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 10 Januarie 2015. Alexanderbaai……..17 25 Beaufort-Wes……..18 40 Bethlehem…………16 29 Bloemfontein………16 33 Calvinia………….15 34...
View ArticleDis weer tyd vir beurtkrag
Eskom het Vrydag op sosiale media aangekondig die kragvoorsiener moet fase een beurtkrag toepas. View image | gettyimages.com “Aangesien die aanvraag na elektristeit die aanbod oorskry het, stel Eskom...
View ArticleGaby Hoffmann: Plasenta is goed vir jou
Gaby Hoffmann skryf haar gewigsverlies ná die geboorte van haar baba toe aan die eet van haar eie plasenta. View image | gettyimages.com Die Girls-aktrise het op 19 November haar eerste kind verwelkom:...
View ArticleCharlize ‘eis gelyke betaling’
Volgens gerugte het Charlize Theron aangedring op dieselfde betaling as haar manlike medesterre. View image | gettyimages.com Die aktrise, wenner van ’n Oscar-toekenning, is besig met voorbereiding vir...
View ArticleMan oornag sensasie nadat hy met vyf honde sonder leibande loop
As jy ’n hond het, ken jy al die storie: Wagter wag jou smiddae in vir sy stappie, maar sodra hy die halsband en leiband aanhet, is dit ’n gerem en getrek al om die blok. Dis dié dat die wêreld hul...
View ArticleWees ingelig oor liggaamsvet
Daar is so baie negatiwiteit omtrent liggaamsvet, met verslae wat mense aanmoedig om gewig te verloor ten einde die risiko van hartsiektes en ander gesondheidskwessies te vermy. View image |...
View ArticleFliekvlooi: Wat gebeur in rolprentteaters
Ná jare se tweederangse pogings herstel die eertydse Batman Michael Keaton weer sy naam in ere met Birdman (16TG), ’n swart komedie waaroor kritici mal is. Dit gons omtrent oor die fliek se...
View ArticleNovember 2014 wenners
View image | gettyimages.com 8 NOVEMBER 2014′ UBM WEEK 8 Brian Jantjies DISNEY FRANCESCA Dewald Smith Kyle Erasmus Sonja Hall Lise en Louis Leandrie van der Mescht Sandra Verreynne Hestie Smith Rene...
View ArticleJou sterre vir 10 Januarie 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Jy sal in die jaar wat voorlê jou daarop toespits om die ou hout uit te kap wat jou lewe onnodig vul. Dit beteken jy sal mense...
View ArticleWatter leidrade vlugopnemers oor die AirAsia-ongeluk kan bied
Die ondersoekers wat probeer uitpluis waarom AirAsia se vlug 8501 op 28 Desember in die Javaanse See neergestort het, het dalk nou die hulpmiddels wat hulle nodig het om antwoorde te kry. View image |...
View ArticleTV-gids Dinsdag 13 Januarie 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleTexan-varksteak met lemmetjie-en-feta-aartappels
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. AARTAPPELS 6 aartappels, in wiggies gesny 30 ml (2 e) olyfolie sout en vars gemaalde peper 1 wiel fetakaas, grof gekrummel 10 g koljanderblare,...
View ArticleJy sal nie glo wie Nicole Kidman na haar partytjies toe nooi nie!
Nicole Kidman is so gaande oor slange, sy neem hulle gereeld saam na haar partytjies. View image | gettyimages.com Die Paddinton-aktrise is blykbaar so versot daarop om aan die glibberige gediertes te...
View ArticleSo kry jy die meeste pizza sonder dat die ander agterkom
Wanneer mens pizza eet, voel dit altyd asof daar te min is. Die slim video hieronder wys hoe jy jou vriende en familie kan fnuik om die meeste pizza te kry. Nou kan jy lekker weglê sonder om enige...
View ArticleEskom oor beurtkrag vandag
Daar was Dinsdag geen aanduiding van beurtkrag nie, maar die kragtoevoer by onder druk, sê Eskom. View image | gettyimages.com “Ons lyk redelik goed vir vandag, maar die stelsel is voortdurend onder...
View Article