Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

WEER: Verwagte temperature vir 16 Januarie 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 16 Januarie 2015. Alexanderbaai……..17 25 Beaufort-Wes……..18 30 Bethlehem…………14 29 Bloemfontein………14 32 Calvinia………….12 25 Cradock…………..15...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KitKat-na-apers wil nou konstitusionele hof toe

’n Voedselmaatskappy het by die konstitusionele hof aansoek gedoen om ’n beslissing teen te staan wat dit verbied om ’n sjokoladestafie wat soos ’n KitKat lyk te vervaardig, het Beeld Donderdag berig....

View Article


Renoster wat stroping oorleef, skenk geboorte

Thandi was veronderstel om een van die 600 renosters te wees wat stropers in 2012 in Suid-Afrika van kant gemaak het nadat hulle haar vir dood agtergelaat het. Tog het sy teen die verwagting in...

View Article

En die Oscar-genomineerdes is…

Dis tyd om opgewonde te begin raak! Die jaarlikse Oscar-toekennings is besig om hul vere reg te skud met die aankondiging van vanjaar se genomineerdes. The Grand Budapest Hotel en Birdman boer aan die...

View Article

Video: Kyk hoe styg die wêreld se grootste vliegtuig op

Die Antonof An-225 Mrija is die wêreld se grootste vliegtuig. Dis ’n Russiese vragvliegtuig wat in die 80’s deur die Sowjetunie ontwerp is. Die vliegtuig se naam beteken “droom” of “inspirasie” in...

View Article


Star Wars-kostuum red man se lewe

’n Man in Australië het danksy ’n Star Wars-kostuum ’n dodelike slangbyt oorleef. View image | gettyimages.com Die oudsoldaat Scott Loxley (47) samel sedert 2013 geld in deur om die Australiese...

View Article

Tiener gesleep ná straatroof in Randburg

’n Skoolseun (15) is lig beseer toe hy in Beyers Naude-rylaan in Montgomerypark, Randburg, deur ’n kar gesleep is nadat sy selfoon gesteel is, het ’n DA-raadslid Vrydag gesê. View image |...

View Article

Karlien en Derick deel hul baie hartseer nuus

Karlien van Jaarsveld en haar man, Derick Hougaard, het op sosiale media bekendgemaak dat Karlien, wat 19 weke swanger was met die paartjie se derde kind, haar baba verloor het. In ’n ope brief aan die...

View Article


Fliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters

Die gerespekteerde Ierse akteur Liam Neeson het nou op sy ou(er) dag in ’n aksiester ontpop. Met die eerste Taken (2008) het hy die jonger manne ore aangesit en nou skop hy weer alie in Taken 3 (13TG)....

View Article


Tamatie-macaroni-en-kaas

Elke kok behoort hierdie resep uit hul kop te ken, want dis die perfekte noodmaal om te berei. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: sowat 30 min. 500 g macaroni-pasta ’n knippie sout Kaassous...

View Article

Hoë hakke kan sleg wees vir jou knieë

Volgens onlangse navorsing kan die dra van hoëhakskoene jou gewrigte voortydig laat verouder. View image | gettyimages.com Baie vroue gebruik dié modeskoene om glans aan ’n uitrusting te verleen of vir...

View Article

Hoe goed ken jy vanjaar se Oscar-benoemde rolprente?

Die Oscar-nominasies is gister bekendgemaak. Hoeveel weet jy van hierdie flieks en hul akteurs? Voltooi ons vasvra en vind uit! View image | gettyimages.com  

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 17 Januarie 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 17 Januarie 2015. Alexanderbaai……..14 26 Beaufort-Wes……..13 28 Bethlehem…………13 27 Bloemfontein………12 29 Calvinia………….11 29...

View Article


Jou sterre vir 17 Januarie 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dis ’n besige jaar en baie goeie dinge gebeur met jou. Jy kan een of ander iets wen, maar dit sal eerder vanweë persoonlike...

View Article

Video: Polisieman dans op Taylor Swift-liedjie

’n Polisieman van Amerika het oornag ’n YouTube-sensasie geword met ’n video wat met ’n kamera op sy paneelbord verfilm is. Die vrolike polisieman word so meegevoer deur Taylor Swift se liedjie Shake...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontmoet Hyundai se toekomstige bakkie!

Hyundai het die motorwêld met ’n opwindende bakkie-konsep verras. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover...

View Article

AirAsia-ramp: Vlugopnemer se eerste onthullings

Hulle kon geen bewys vind dat daar verlede maand terrorisme betrokke was toe ’n vliegtuig van AirAsia neergestort het nie, het ’n Indonesiese ondersoekers Dinsdag gesê. View image | gettyimages.com Die...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 21 Januarie 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 21 Januarie 2015. Alexanderbaai……..17 25 Beaufort-Wes……..17 37 Bethlehem…………12 27 Bloemfontein………15 31 Calvinia………….17 38...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe goed ken jy vandeesweek se Huisgenoot?

Het jy vandeesweek jou Huisgenoot (22 Januarie 2015) aandagtig gelees? Toets jou kennis met ons vasvra! En een gelukkige mens kan dalk ‘n Kalahari-geskenkbewys wen!     KOMPETISIE: Om in aanmerking te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sê koebaai vir die skooltaakkopseer!

Het jy geweet die allerbeste onderwysmateriaal is net ’n paar klikke weg? Volg dié maklike stappe en vir slegs ’n paar rand kan jy die skooltaakkopseer vir altyd groet! View image | gettyimages.com 1....

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>