Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dolle deuntjies in die toetskombuis

NOUDAT Huisgenoot se kosspan in my vorige blog deeglik voorgestel is (Ontmoet Huisgenoot se kosspan), is dit tyd om lig te werp op die ander helfte van die dolle kombinasie. Ons deel ook dikwels die...

View Article


Onnie van die week

Ons onderwyser van die week, Carlyn Oppelt, is vir Huisgenoot, YOU en Drum se gr. 11-lewenswetenskappebladsye verantwoordelik en ook betrokke by die Universiteit Stellenbosch se telematiese projek....

View Article


Prins George in Britse herfs gedoop

Prins George se ouers, Catherine en prins William, sal hom na verwagting in September of Oktober laat doop. Hulle sal seker eers wag dat William se grootouers koningin Elizabeth en prins Philip...

View Article

TV-gids: Maandag 29 Julie

Wat om vanaand te kyk Let asseblief op dat SABC3 hul rooster verander het: Numbers vervang Hawaii Five-O om 21:30 en Law & Order: Special Victims Unit vervang House of Lies om 22:30. 17:58 Villa...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vandeesweek se beste modes

Die Japannese het ’n kenmerkende, funky en individuele sin vir styl. Hier is die drie gunstelinge wat daardie unieke stylvolheid uitbeeld. 1. Oosterse kleedstof  Tao Okamoto dra ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 liedjies om jou week op te vrolik

Ons nuwe blogger, die radio-aanbieder en musiekvraat Ian Bredenkamp, deel sy keuse van liedjies vir die week, een vir elke werkdag. MUSIEK is ’n kragtige ding. Die regte liedjie op die regte tyd van...

View Article

Confessions of a Hungry Woman deur Sam Woulidge (Struik Lifestyle, R232)

  Die oomblik toe ek sien Sam Woulidge bied ’n kosklas aan as deel van die bekendstelling van haar boek, het ek geweet ek moet daar wees. Dié smulpaap en rubriekskrywer vir die kostyd-skrif Taste is...

View Article

Storieman Omnibus 3 en 2 oudio-CD’S saamgestel deur Leon Rousseau (Human &...

’n Nuwe geslag kinders word nou bederf met Storieman. Verlede jaar se Storieman Omnibus 1 en Omnibus 2 was ’n dawerende sukses en Omnibus 3 is pas uitgegee. Saam met die boek kom twee CD’s met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 planne met ou kaarte

Grawe daai ou skoolatlas uit en kyk hoe jy dit in jou huis kan inspan. Ons blogger het allerhande slim idees op die gewilde sosiale webtuiste Pinterest opgespoor. Foto oorspronklik van...

View Article


THE CAPE ORCHIDS A Regional Monograph of the Orchids of the Cape Floristic...

As jy al ooit gefassineer was deur die fyn borduursels van ’n wilde orgidee se blom of jou verwonder het aan die eienaardige groeiplek wat sy gekies het op ’n klam rotslys êrens langs ’n bergpad, is...

View Article

Diva deur Isa Konrad (Lapa Uitgewers, R195)

“Jy’s lankal nie meer die plaasdogtertjie uit Suid-Afrika nie. Jy is ’n Europeër en jy is óf ’n opera­ster óf jy is niemand nie.” Deborah Deysel se agent is nie baie geduldig met haar nie, maar die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Ander Mens deur Zirk van den Berg (Kwela, R122)

DANIËL ENSLIN werk by die stadsraad en leef ’n valerige lewe. (“Sy lewe haper, soos om met ’n halwe pak kaarte solitaire te speel.”) Behalwe: Hy is vriende met ’n boef en hierdeur beland hy in ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ry-indruk: Honda CR-V

Model: Honda CR-V 2,0 Comfort Honda se CR-V is al lank ’n gunsteling by diegene wat van ’n betroubare sportnutsvoertuig hou, en die jongste reeks se voorwielaangedrewe intreevlakmodel gaan vir seker...

View Article


Nuut by die flieks

Fliekvlooi: Wat is tans op die grootskerm te sien? Vandeesweek se grootste fliek keer terug na ou monsterflieks soos King Kong en Godzilla. Pacific Rim (7-9OTG) is ’n wetenskapsfiksie-aksiefliek oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wêreldbeker-horlosie staan stil

Die amptelike aftellingshorlosie van die Wêreldbekersokkertoernooi in Rio de Janeiro het gaan staan. Hoewel dit minder as 11 maande is voor die begin van volgende jaar se toernooi, wys die horlosie...

View Article


Gaan Rob met sy medester uit?

  Robert Pattinson gaan glo met Sarah Gadon uit. Rob (27), wat enkellopend is sedert hy vroeër vanjaar met sy Twilight-medester Kristen Stewart (23) uitgemaak het, is gaande oor Sarah (26) sedert hulle...

View Article

Vyf dieetfoute

Deur Jane McGroarty: Hier is vyf algemene dieetstrikke waarin baie mense trap, waarsku Dianne Ivison, ’n geregistreerde dieetkundige van die Kaap. Beloftes van “met dié dieet kan jy binne ’n week 4 kg...

View Article


Varkfilet-burgers

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 30 minute SOUS 30 ml (2 e) olie 1 ui, gekap 4 knoffelhuisies, gekap 2 jalapeño-brandrissies, gekap 125 ml (½ k) water 1 blik (410 g) tamatiepuree 60...

View Article

Dustin Hoffman vir kanker behandel

Dustin Hoffman is onlangs vir kanker behandel, maar dit gaan goed met hom ná ’n operasie. Die Oscar-wenner (75) is geopereer nadat dokters die siekte in ’n vroeë stadium ontdek het. Dustin sal voortaan...

View Article

Rob loer in by Kristen

Robert Pattinson het Kristen Stewart verseker hy sal nooit met een van hul gemeenskaplike vriendinne uitgaan nie en hy is glo gretig om vriende te bly met sy eksmeisie en Twilight-medester. Rob (27)...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>