Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prins George se eerste troeteldier?

Australië se tropiese noordelike gebied het Donderdag ’n ongewone geskenk aan die Britse koninklike baba, prins George, gegee: ’n krokodil wat uitgebroei het op die dag dat aangekondig is sy ma verwag....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fotograaf aangekla oor foto’s van Kate

’n Fotograaf wat daarvan verdink word dat hy bostuklose foto’s van prins William van Brittanje se vrou geneem het wat verlede September in die Franse tydskrif Closer verskyn het, is in Junie aangekla,...

View Article


Suurlemoensmeertert met bessies

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 25 minute sap van 2 suurlemoene 30 ml (2 e) gerasperde suurlemoenskil 125 ml (½ k) strooisuiker 15 ml (1 e) mielieblom 2 eiers 2 eiergele 50 g...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ekstra afslag op rokke!

Kry ekstra 10 persent afslag op rokke in ons modewinkel! Jou 10 persent-afslagkode op rokke wat uitverkoop word – EOS10HGYD.  KLIK HIER om jou afslagbewys te kry en te begin inkopies doen Bepalings en...

View Article

Mei Wenners

Jy kan ook ’n gelukkige wenner wees. Kry die jongste uitgawe van Huisgenoot in die hande en begin inskryf. Daar’s hope opwindende wedstryde en wonderlike pryse. Vir navrae oor enige van die wedstryde,...

View Article


Seemeeu gaps valstande

’n Seemeeu het ’n vrou se valstande gesteel nadat sy dit uitgehaal het om ’n koekie te eet. Renee A’Bear (92) het die meeue buite haar tehuis gevoer terwyl sy ’n koppie koffie geniet het. Toe sy haar...

View Article

Tannie Poppie se goeie nuus

Dis amptelik: Suid-Afrika se gunsteling-tannie agter die kospotte het haar eie kookboekkontrak losgeslaan! “Ek het dit nie in die minste verwag nie,” sê tannie Poppie Coetzer (66), vir wie kykers so...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smul saam met die Groot Kokkedore

Hmmm . . . lamsribbetjie met koring-risotto en pampoenpiekel! Mynhardt Joubert en Tiaan Langenegger, Kokkedoor-wenners, deel  een van hul gunsteling-resepte in hul nuwe blog vir Huisgenoot. Mynhardt...

View Article


Harry wil seker maak George het pret

Prins Harry van Brittanje het Donderdag gesê hy gaan seker maak sy broerskind, George, geniet die lewe. Die ondeunde prins het gesê hy het George Alexander Louis, wat Maandag gebore is, ontmoet en...

View Article


Ouderdom is net nog ‘n nommer

Sy is nou wel nog jonk, maar sy weet hoe om te kook. Vandeesweek het Khumo Twala (19) ’n uitdunningsuitdaging oorleef wat die meeste van ons se broeke sou laat bewe. Een van Suid-Afrika se beste sjefs,...

View Article

Weg met slae, sê dokters

Die Royal Australasian College of Physicians wil hê alle vorms van lyfstraf moet onwettig verklaar word “sodat die reg kinders in dieselfde mate as alle ander mense teen aanranding beskerm”. “Baie...

View Article

Biebs se ouma verdedig hom

Justin Bieber se ouma kry hom jammer en dink hy is net ’n gewone tiener. Die 19-jarige sanger se ouma aan moederskant, Diane Dale, het sy onlangse swak gedrag verdedig, al het hy onder meer in ’n...

View Article

SA Idols is terug!

Kry jou oorpluisies gereed – minstens vir die eerste paar episodes – want SA Idols is terug! Die eerste seisoen van die reeks het meer as ’n dekade gelede op ons skerms verskyn, maar dit lyk of hierdie...

View Article


Fliekvlooi: Dit is nou te sien

  Die gewilde X-Men-karakter is terug vir nog ’n solovlug, maar anders as in X-Men Origins: Wolverine (2009), wat voor die X-Men rolprent-trilogie (2000-2006) afspeel en die verhaal van Logan (Hugh...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 planne met ou koffers

OU KOFFERS is omgeef van romantiek, en laat jou dink aan opwindende ontdekkingstogte, grootse avonture en plesierige vakansies uit jou kinderjare. ’n Stel horinghoue reistasse wat ek by my oupa geërf...

View Article


Infografika: Gravitasie en tuimeltreine

Dis mos ‘n prettige en verstaanbare manier om gravitasiekrag te verduidelik – want wie het nog nie op ‘n tuimeltrein (rollercoaster) geklim nie?

View Article

Is Biebs en Selena weer saam?

Justin Bieber het Selena Gomez op haar verjaardagpartytjie met ’n enkele rooi roos verras. Die 19-jarige sanger het ’n blaaskans van sy Believe-toer gevat en na Malibu in Kalifornië gevlieg om die...

View Article


Lady Gaga ’n boelie?

Een van Lady Gaga se voormalige personeellede sê die sangeres is ’n “boelie” en ’n “monster”. Die sangeres, wat al talle kere haar stem dik gemaak het oor boelies, tree glo onvoorspelbaar op en trap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pak slae binnekort onwettig?

’n Nuwe wetsontwerp kan dit onwettig gaan maak vir ouers om hul kinders by die huis ’n pak slae te gee, het die Sunday Times berig. “As ’n man sy vrou slaan, is dit ’n misdaad, maar as ’n ouer ’n...

View Article

Wenk: So maak jy ‘n groente-platbrood

Dis mos nou ‘n resep vir altyd! Hierdie platbrood kan op soveel verskillende maniere aangebied word – van pizza tot ‘n heerlike groente-platbrood.

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live