Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

10 planne met ou kaarte

$
0
0

Grawe daai ou skoolatlas uit en kyk hoe jy dit in jou huis kan inspan. Ons blogger het allerhande slim idees op die gewilde sosiale webtuiste Pinterest opgespoor.

Foto: Oorspronklik aangespeld van pinterestwithgrace.weebly.com.

Foto oorspronklik van pinterestwithgrace.weebly.com.

1 Mallemeulens

Foto links oorspronklik van http://www.etsy.com/; foto regs van http://pinterest.com/source/canoodlecom.reachli.com/

Links: http://www.etsy.com/. Regs:  http://pinterest.com/source/canoodlecom.reachli.com/

’n Stok, ’n bladsy uit ’n ou atlas, ’n drukpsyker en voilà! Jy kan ’n klassieke kinderspeelding skep. As jy vergeet het hoe om dit te maak, klik hier vir aanwysings: http://www.wikihow.com/Make-a-Pinwheel.

2 Kaartskinkbord

Foto oorspronklik van http://homespunliving.blogspot.com/

Foto oorspronklik van http://homespunliving.blogspot.com/

Plak ’n kaart op ’n gewone skinkbord en bedek dit met verskeie lae modge podge (vernisgom – vra by jou kunswinkel). Laat droog word ná elke laag en skuur liggies af ná elke sowat vyf lae, en jy kan geregte in styl voorsit of jou geliefkoosde voorwerpe daarop uitstal.

3 Reisstoel

Foto oorspronklik van van http://indulgy.com/

Foto oorspronklik van van http://indulgy.com/

Met ’n stoel soos hierdie sal jy oral\s heen kan reis. Modge podge ’n kaart van jou droombestemming (myne is Italië) op ’n ou stoel en wend soveel moontlik lae aan vir ’n hardwerende oppervlakte (volg die aanwysings by nommer 2 hierbo).

4 Straatmat

Foto aan linkerkant oorspronklik van http://www.etsy.com/, foto regs van http://www.girlinair.com/.

Foto links: oorspronklik van http://www.etsy.com/. Foto regs: oorspronklikvan http://www.girlinair.com/

Straat- of padkaarte kan op plein drupmatjies (beskikbaar by handwerkwinkels) aangebring word met modge podge vir ’n prettige en goedkoop geskenk (aanwysings by nommer 2 hierbo).

5 Stuur ’n boodskap

Foto oorspronklik van http://jennigarvin.wordpress.com/

Foto oorspronklik van http://jennigarvin.wordpress.com/

So eenvoudig en oulik. Dis ook ’n lekker projek vir kinders.

6 Toegedraai!

Foto: onbekend

Foto: onbekend

Dis die perfekte geskenkpapier vir ’n vriend of familielid wat graag reis.

7 Sakke inspirasie

Foto oorspronklik van http://www.etsy.com/

Foto oorspronklik van http://www.etsy.com/

Ek is dol oor hierdie kaart-geskenksakkies van die aanlyn-kleinhandelaar etsy.com. Probeer jou eie maak. Daar is maklike aanwysings by http://www.auntannie.com/BoxesBags/EasyBag/.

8 Lig vir jou wêreld

Foto oorspronklik van http://justimagine-ddoc.com/

Foto oorspronklik van http://justimagine-ddoc.com/

Laat jou inspireer deur hierdie lieflike lamp en kikker ’n ou lampkap op.

9 Kaarttafel

Foto oorspronklik van http://www.aliciahutchinson.com/

Foto oorspronklik van http://www.aliciahutchinson.com/

Die blogger Alicia Hutchinson het ’n ou lessenaar gevind, dit groen geverf en toe kaarte op die laaie met découpage versier. Nou is dit ’n pragtige werkstasie in haar seuns se kamer. Kry découpage-aanwysings by http://www.wikihow.com/Decoupage.

10 ’n Wêreld van hul eie

Foto oorspronklik van http://studiocalico.typepad.com/

Foto oorspronklik van http://studiocalico.typepad.com/

Nog meer pret vir ’n kinderkamer: Span kaarte as muurpapier en ’n aardbol as ’n lampskerm in. En kyk net hoe goed kan daardie pragtige kleurryke tasse gebruik word vir ekstra bêreplek vir speelgoed!
- Alfie Steyn

Kyk na Alfie se ander Pinterest-gunstelinge by:

5 planne met ou koffers

5 idees vir werkhoekies

Hoe lyk dit met cilantro? Of arugula?

Vyf blink planne op Pinterest

Inspirasie van Pinterest vir ’n gesonder jy

Volg Huisgenoot op Pinterest

 

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>