Skilpad klop haas in ski-resies
ʼn Skilpad het ’n haas geklop in ’n Chinese ski-kompetisie vir troeteldiere en hul eienaars. Katte en honde het kragte gemeet teen verskeie diere, onder meer ’n haan en ’n geel eend, berig die Chinese...
View ArticleVerlengde vakansie kom ouers duur te staan
’n Britse paartjie word deur tronkstraf in die gesig gestaar nadat hulle hul kinders uit die skool uitgehaal het om met vakansie te gaan. Stewart en Natasha Sutherland van Telford het in September 2013...
View ArticleAfrikaanse rolprent vir internasionale rolprentprys benoem
Die Afrikaanse rolprent Jimmy in Pienk is vir ’n internasionale rolprentprys benoem. Dié komedie, wat Augustus verlede jaar in Suid-Afrika uitgereik is, kan moontlik ’n Beloit Internasionale...
View ArticleDwelms in Justin Bieber se huis gevind
Justin Bieber se vriend Lil Za is vanoggend vir die besit van kokaïen in hegtenis geneem tydens ’n polisieklopjag op die sanger se herehuis. Die polisie was in die 19-jarige ster se huis in Calabasas,...
View ArticleHoe om te oorleef op Survivor
Twintig deelnemers staan op ’n boot. Die boot is in die middel van die Suid-Chinese see. En hulle gaan ampertjies begin met een van die grootste uitdagings van hul lewe: Survivor South Africa:...
View ArticleBrangelina wil weer aanneem
Brad Pitt en Angelina Jolie, wat klaar ses kinders het, wil glo graag hul gesin uitbrei. Die paartjie het met hul kroos van ses, die aangenome Maddox (12), Pax (10) en Zahara (9) en hul biologiese...
View ArticleBertha se Kiana gaan skool toe
Die aktrise Bertha Wahl, oftewel Emma van 7de Laan, se oudste dogtertjie, Kiana (6), is vanoggend vir die eerste keer skool toe. Sy het dié foto van haar en Kiana op Facebook geplaas en skryf: “Kiana...
View ArticleWeer: Temperature vir 16 Januarie 2014
Alexanderbaai……..17 25 Beaufort-Wes………18 38 Bethlehem…………16 30 Bloemfontein………16 35 Calvinia………….16 38 Cradock…………..16 36 De Aar……………19 36 Durban……………23 29 Emalahleni………..16 32 Ermelo……………12 28...
View ArticleDuisende broekloos op treine
Vreemdelinge wêreldwyd het onlangs hul broek uitgetrek vir die jaarlikse “No Pants Subway Ride”. Die organisasie Improv Everywhere het in 2002 die tradisie begin toe net sewe mense hul broek op ’n...
View ArticleFilmregisseurs het die meeste invloed
Dis goed en wel om beroemd te wees, maar hoeveel beroemdes het regtig invloed? As dit van Amerikaners afhang, is dit die mense wat rolprente maak, wat veral invloedryk is. Die vermaarde regisseur...
View ArticleWeer: Temperature vir 17 Januarie 2014
Alexanderbaai……..15 25 Beaufort-Wes………17 36 Bethlehem…………14 31 Bloemfontein………18 34 Calvinia………….15 34 Cradock…………..17 32 De Aar……………20 37 Durban……………21 31 Emalahleni………..18 32 Ermelo……………12 28...
View ArticleTortilla-pizzas
Gebruik tortillas as basis vir hierdie calzone-pizza sodat die vulsel mooi kan binne bly. Genoeg vir 4 mense Bereidingstyd: 5 minute Gaarmaaktyd: 10 minute 4 tortillas VULSEL 1 gaar hoender, gepluis 1...
View Article5 goed wat jy die naweek kan kyk
Soek jy na ’n bietjie ligte vermaak? Moet dan nie uitmis op die fantastiese ou komedies wat dié naweek op die kassie is nie. Maak jou reg vir ’n dag vol groot houe met die RAM SLAM...
View ArticleYsbeer-dubbelganger aan Suid-Afrikaanse kus gekiek
As jy dié somer aan die Suid-Afrikaanse kus in die see baljaar en van ver ’n wit vorm in die water sien aankom wat nes ’n ysbeer lyk, moenie bekommerd wees nie; dis waarskynlik net ’n Mola Mola-sonvis....
View ArticleKarlien deel foto van baba
Kyk net hoe goed lyk sangeres Karlien van Jaarsveld na die geboorte van haar twee seuntjies! Sy het die eerste foto van die agter kant van een van die tweeling op Facebook gelaai en dit lyk of...
View ArticleBenoemings vir Oscar-toekennings bekend
Die benoemings vir die 86ste Oscar-toekennings is vanoggend aangekondig: Die flieks wat vir Beste Rolprent benoem is, is: American Hustle, Captain Phillips, Dallas Buyers Club, Gravity, Her, Nebraska,...
View ArticleBryan Habana word pa!
Die Springbok-vleuel Bryan Habana en sy vrou, Janine, verwag hul eersteling! Janine het vroeër vandag die nuus op haar Facebook-profiel bekendgemaak. “Ek en @BryanHabana is baie opgewonde om ons...
View ArticleSkool toe – vol angs
Was die eerste skooldag gister ’n tranedal en vandag ook? Daar’s waarskynlik ’n goeie rede waarom jou kleuter skool-skeidingsangs het, sê ons ouerskapsblogger Meg Faure. Foto: Tanya Little op Flickr...
View ArticleHuisgenoot Nuusbrief: 17 Januarie 2014
Die gewilde Afrikaanse sanger Nicholis Louw het uiteindelik iemand se dogter gaan haal! Die Generaal-sanger het gisteraand laat opTwitter aangekondig dat hy aan Denise Shrewsbury verloof is. Lees die...
View Article