Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Karlien deel foto van baba

$
0
0

Kyk net hoe goed lyk sangeres Karlien van Jaarsveld na die geboorte van haar twee seuntjies!

Sy het die eerste foto van die agter kant van een van die tweeling op Facebook gelaai en dit lyk of moederskap haar soos ’n handskoen pas.

In ’n kort denim broekie en plakkies, dra sy een van die twee teen haar bors.

“Eliah en Daniël vandag 1 maand oud! (Tegnies 37 weke)… Geluk my 2 lammertjies julle is die beste ding wat nog met mamma en pappa gebeur het. One down… One to go…” het sy geskryf.

Nou wag al haar aanhangers in spanning om die pienkvoete van voor te sien.

Maar Karlien en haar man Derick Hougaard is baie beskermend oor hul kroos en niemand weet wanneer die paartjie die eerste keer foto’s van hulle gaan wys nie.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>