Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Ysbeer-dubbelganger aan Suid-Afrikaanse kus gekiek

$
0
0

As jy dié somer aan die Suid-Afrikaanse kus in die see baljaar en van ver ’n wit vorm in die water sien aankom wat nes ’n ysbeer lyk, moenie bekommerd wees nie; dis waarskynlik net ’n Mola Mola-sonvis.

Die fotograaf Amos Nachoum het onlangs aan die Suid-Afrikaanse kus ’n foto van dié eienaardige vis geneem, wat gewoonlik in warm dele van die Atlantiese, Stille en Indiese Oseaan voorkom.

Volgens huffingtonpost.com lyk die wit Mola Mola-sonvis in die water baie na ’n ysbeer en kan dit tereg as sy dubbelganger beskryf word. Sy grootte dra ook tot die oëverblindery by: Dit weeg ’n allemintige ton.

Die goeie nuus is dat dié visse nie gevaarlik is nie. Volgens marinelife.about.com is hulle banger vir mense as wat ons vir hulle is.

– Christiaan Boonzaier


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!