Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Huisgenoot Nuusbrief: 17 Januarie 2014

$
0
0
  • Die gewilde Afrikaanse sanger Nicholis Louw het uiteindelik iemand se dogter gaan haal! Die Generaal-sanger het gisteraand laat opTwitter aangekondig dat hy aan Denise Shrewsbury verloof is. Lees die storie hier…
  • Karlien van Jaarsveld het die eerste foto van die agter kant van een van die tweeling op Facebook gelaai en dit lyk of moederskap haar soos ’n handskoen pas. Lees meer hier…
  • ’n Video van die olifantbul wat op 30 Desember ’n motor in die Krugerwildtuin bestorm en van die pad af gerol het, is op YouTube gedeel. In dié video kan jy sien hoe die olifantbul, wat moontlik op hitte was tydens die aanval, skielik gaan staan, omdraai en aggressiewe gedrag teenoor die motor wys. Kyk die video hier…
  • Brad Pitt en Angelina Jolie, wat klaar ses kinders het, wil glo graag hul gesin uitbrei. Die paartjie het met hul kroos van ses, die aangenome Maddox (12), Pax (10) en Zahara (9) en hul biologiese kinders, Shiloh (7) en Knox en Vivienne (5), gesels oor die moontlikheid dat hulle nog ’n dogtertjie in hul gesin kan verwelkom. Lees die storie hier…

Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>