Vinnige vetkoekies
Lewer 15 vetkoekies Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 500 ml (2 k) witbroodmeel 10 ml (2 t) bakpoeier knippie sout 250 ml (1 k) melk 2 eiers, geklits olie vir diepvetbraai Sif al die droë...
View ArticleGeroosterde vinkelvis
Die vars kruie en lemmetjieskil gee die vis ’n somerse geur. Met dié resep het Antoinette Smith van Oudtshoorn die lesersprys vir Huisgenoot se uitgawe van 19 Desember gewen. Genoeg vir 6-8 mense...
View ArticleKakkerlak kruip in man se oor
’n Australiër moes ’n pynlike hospitaalbesoek verduur nadat ’n groot kakkerlak in sy oor gekruip en sy pogings misluk het om dit met ’n stofsuier uit te suig. Hendrik Helmer, van Darwin, se beproewing...
View ArticleWetenskaplikes jammer hulle kon nie draak skep
Australië se nasionale wetenskapsagentskap het ’n ongewone verskoning aan ’n sewejarige meisie uitgereik: Hulle kon nie vir haar ’n vuurspuwende draak skep nie. Hulle skryf dit toe aan ’n gebrek aan...
View ArticleWat om die naweek te kyk
VRYDAG 10 JANUARIE 18:30 7de Laan (SABC 2): Almal wonder wat het van Henk geword en of hy sal terugkeer. Wat nou van Kim? 19:30 Kuier, Klets en Klits in Namibië (kykNET): Die span kuier by Marlize van...
View ArticlePrins Charles en hertogin Camilla beleef noodlanding
Prins Charles en hertogin Camilla van Brittanje was verlede jaar per helikopter na ’n fees onderweg toe die vlieënier ’n noodlanding moet uitvoer. Die koninklike egpaar was op 23 Mei 2013 na die...
View ArticleGaan Samsung Galaxy S5 spog met iris-skandeerder?
Die tyd staan nie stil nie. En in ons vinnig bewegende digitale era laat die tegnologie ook nie op hom wag nie. Samsung werk al van 2009 af aan hul vlagskip-toestel, die Galaxy S-reeks en beplan glo...
View ArticlePatatpoffertjies in stroop
Maak 32 poffertjies Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 8 patats, geskil en in dik skywe gesny STROOP 60 ml (¼ k) asyn 125 ml (½ k) suiker 200 ml water stuk gemmer van 2 cm, geskil en in...
View ArticleAnimasiegrafika: Leiers van die antieke tyd
Die mans se name is in die geskiedenis verewig omdat hulle veroweraars was en groot nasies aangevoer het. Kry die volledige infografika in Huisgenoot 16 Januarie 2014.
View ArticleDit reën vlermuise in Australië
Duisende vlermuise vrek weens die “katastrofiese” hittegolf in Australië. Volgens die Koninklike Dierebeskermingsvereniging (RSPCA) het 100 000 vlermuise in die suide van die staat Queensland reeds...
View ArticleWenke vir ouers op die eerste skooldag
Die eerste skooldag is ’n groot dag, nie net vir die kleintjies in die nuwe skoolklere nie; ook vir hul ma en pa. Hier is wenke wat die dag vir jou en jou kind makliker kan maak. Staan lekker vroeg op...
View ArticleSteak-en-murgpampoentjie-’wraps’ met uiesous
Genoeg vir 4 mense Bereidingstyd: 10 minute Gaarmaaktyd: 25 minute UIESOUS 15 ml (1 e) olie 1 ui, gekap 3 knoffelhuisies, gekap 30 ml (2 e) tamatiesous 30 ml (2 e) blatjang ½ blik (200 g) gekapte...
View ArticleVIDEO: Olifantbul rol kar in Krugerwildtuin
’n Video van die olifantbul wat op 30 Desember ’n motor in die Krugerwildtuin bestorm en van die pad af gerol het, is pas op YouTube gedeel. In dié video kan jy sien hoe die olifantbul, wat moontlik op...
View ArticleWeer: Temperature vir 15 Januarie 2014
Alexanderbaai……..17 25 Beaufort-Wes………19 38 Bethlehem…………14 29 Bloemfontein………16 33 Calvinia………….16 36 Cradock…………..15 36 De Aar……………18 36 Durban……………19 31 Emalahleni………..16 28 Ermelo……………13 26...
View ArticleEKSKLUSIEF! Adam se nuwe lid is…
Die geheim kan eindelik verklap word: Kyle Grant is die gewilde mansgroep Adam se nuwe lid. Dié Albertonner, ’n voltydse sanger en danser, sluit eersdaags aan by die groep se ander lede, Reynardt Hugo...
View ArticleSean Penn raak vir Charlize Theron van sy vuurwapens ontslae
Sean Penn sê Charlize Theron het hom oorreed om van sy vuurwapens ontslae te raak. Hy gaan hulle in ’n kunswerk laat omskep. Charlize Theron het Sean Penn oorreed om van sy vuurwapens ontslae te raak....
View ArticleHoekom motorversekering belangrik is
Maak seker jou kar is voldoende verseker – of jy kan ’n onaangename verrassing kry wanneer jy probeer eis. Hoekom kan eise afgewys word? Voertuie is onpadwaardig en nie in ’n goeie toestand nie – veral...
View Article‘Mag ek nou skuldig pleit?’
’n Man wat daarvan beskuldig word dat hy drie van sy familielede met ’n byl doodgekap en nog twee probeer vermoor het, wil skuld beken, het die Vereeniging-streekhof Dinsdag gehoor. “Mag ek nou skuldig...
View ArticleGestopte tuna-en-kaas-oondbroodjies
VULSEL 2 blikkies (170 g elk) tunastukke, gedreineer 60 ml (¼ k) mayonnaise 6 stingeluie, gekap 250 ml (1 k) ertjies, geblansjeer sout en vars gemaalde peper 100 g mozzarellakaas, in stukke geskeur...
View Article