Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Man dood wat einde van wêreld vyf keer voorspel

Die Amerikaner wat die afgelope 40 jaar al vyf keer die einde van die wêreld voorspel het, is oorlede in die ouderdom van 92. Volgens nytimes.com het die interkerklike Christelike prediker Harold...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prinses Diana: SAS-bewerings afgemaak

Die Britse speurdiens het bewerings afgemaak dat die Spesiale Lugafdeling (SAS) prinses Diana vermoor het kort nadat sy in Parys in ’n motorongeluk was.   Scotland Yard het aan die koningin en prins...

View Article


TV-gids Woensdag 18 Desember

Voorskou van vanaand se Kers-Kokkedoor: 17:30 Woef & Kie (kykNET): Die Sealyham-terriër lyk baie na ’n wit Skotse terriër. Daar word ook met kenners gesels oor of wilde katte ’n voordeel vir die...

View Article

Wouter Basson skuldig aan onetiese gedrag

Dr. Wouter Basson is Woensdagoggend deur ‘n tugpaneel van die raad op gesondheidsberoepe (RGB) in Pretoria skuldig bevind aan onprofessionele en onetiese gedrag. Dit hou verband met sy betrokkenheid by...

View Article

Klassieke pannekoek

Hou die mengsel sowat ’n week in ’n fles in die yskas. Vries dit in kleiner hoeveelhede as jy dit langer wil hou. Lewer 40-50 pannekoeke Bereidingstyd: 10 minute Rustyd: 30 minute Gaarmaaktyd: 45...

View Article


Weer: Temperature vir 19 Desember 2013

Alexanderbaai……..17 26 Beaufort-Wes………15 35 Bethlehem…………12 24 Bloemfontein………14 28 Calvinia………….18 35 Cradock…………..11 31 De Aar……………13 30 Durban……………17 26 Emalahleni………..15 25 Ermelo……………12 22...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe het ek hierdie koel programme misgekyk?

Ons TV-blogger kan haarself skop dat sy Chicago Fire en Banshee nou eers ontdek het. Die rolverdeling van Chicago Fire HOEKOM het niemand my vertel hoe koel Chicago Fire en Banshee is nie? Ek voel te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Disney-ster oor kaalfoto: “Ek het drooggemaak”

Arme Dylan Sprouse. Die 21-jarige akteur wat bekend is as Zack Martin in die Disney-kanaal se reekse The Suite Life of Zack & Cody en The Suite Life on Deck, is die jongste bekende wat onder ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fliekvlooi: Wat in die rolprentteaters wys

’n Goeie rolprent vir die hele gesin begin vandeesweek wys. Disney se 53ste tekenprent, Frozen (O), is gegrond op Hans Christian Anderson se Sneeukoningin. Prinses Elsa (Idina Menzel se stem) kan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sauvignon sangria

Dié sauvignon-sangria is ’n verfrissende nuwe weergawe van ’n klassieke Spaanse gunsteling. 3 x 750 ml sauvignon blanc of pienk wyn 1 liter bosbessiesap 10 jenewerbessies 5 steranyse 3 kaneelstokke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reserwebank reik nuwe R2-munt uit

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het gister ’n nuwe R2-munt bekendgestel ter herdenking van die Uniegebou se honderdjarige bestaan. Die munte word vir sirkulasie en as deel van ’n versamelaarstel...

View Article

Reynardt Hugo verjaar vandag

Dit is vandag die akteur en sanger van ADAM, Reynardt Hugo, se 27e verjaardag. Ons het by hom gaan hoor wat hy vandag doen. “Ek gaan vandag saam met my familie by my ouers se huis in Pretoria spandeer...

View Article

Oosterse varkribbetjie met sojabrandrissiesous

Kook die varkribbetjie in chaitee om die speserygeur te kry en verf dit dan met soetbrandrissiesous voor jy dit verder rooster. Makliker kan dit nie. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 Lekker wenke vir Kersoorskiet

As jou energie ná ’n dag van kook agter die Kerspotte getap is en daardie volgende dag nog potte vol oorskiet oor is,  kan jy die familie nogtans bederf met ’n feesmaal. Hier is raad van Huisgenoot en...

View Article

Worsstokkie met feta-polenta

’n Lekker kinkel op pap-en-wors met sous. Lewer 6-8 klein stokkies Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 10 minute STOKKIES 800 g-1 kg dun boerewors 16 heel songedroogde tamaties in vinaigrette 4...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die waarheid oor Kersvader

Vertel jy vir jou kinders hoe belangrik dit is om koekies en melk vir Kersvader voor die kaggel te los wanneer hy geskenke bring, of vertel jy vir hulle van kleins af die wrede waarheid oor die...

View Article

Noodhulp-reeks: verstikking

Ons almal was in ’n situasie waar iemand effens verstik het. Maar hoe gemaak wanneer iemand in jou geselskap se lewe werklik in gevaar is weens iets wat hul lugweg blokkeer. Die noodwerkers van Crisis...

View Article


SA celebs: Dis in my Kerskous

Kersfees is ’n tyd vir gee. Maar heimlik wens ons amper almal ook vir iets spesiaals en opwindends in ons Kerskous. ’n Paar bekendes vertel wat als op hul wenslysie is. En in die gees van Kersfees, wat...

View Article

’n Reeks-fees

As jy dié flieks in 2013 gemis het, moet jy dit beslis nie tydens jou blaaskans misloop nie! BREAKING BAD Ná vyf seisoene en talle toekennings het die verhaal van die chemie-onderwyser Walter White...

View Article

Blitsige hoenderpasteitjies

Dié pasteitjies maak jy sommer met ’n klaargaar draaispithoender. Dis heerlik romerig. Bereidingstyd: 30 minute Gaarmaaktyd: 25-30 minute VULSEL 15 ml (1 e) olie 15 ml (1 e) botter 2 uie, gekap 250 g...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>