Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Kimberleigh: Kyk net hoe gaan dit nou met haar

Haar verhaal het harte landwyd aangegryp: Die boerboel-kruis wat na meer as ‘n week uit die Groot Gat, Kimberley gered is. Vandag het sy ‘n nuwe naam “Kimberleigh”, ‘n nuwe tuiste, ‘n nuwe “beste...

View Article


Derduisendes staan tou om Madiba te sien

Derduisende mense sal na verwagting weer vandag na oudpres. Nelson Mandela gaan kyk waar hy in staatsie by die Uniegebou lê. Net by die LC de Villiers-sportgronde in Pretoria is daar gistermiddag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Time se mens van die jaar bekend

Pous Franciskus is aangewys as Time se mens van die jaar. “Dit het nog selde gebeur dat ’n nuwe speler op die wêreldverhoog so vinnig so baie aandag van jonk en oud, gelowig en sinies vasgevang het,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Bulletjie op pad vir Arno

Anro het Dinsdag hierdie foto van hom en Lizanie getwiet.  Vandag, die 12de dag van die 12de maand is ’n baie spesiale dag vir die sanger, Arno Jordaan en sy vrou Lizanie. Hulle eersteling, ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Feestelike voordeur

Maak vanjaar ‘n helder, prettige Kerskrans wat jou binneversierings aanvul. Klik hier vir bladsy 1 (12 Desember 2013)

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bring hier hulde aan Madiba

Vandat oudpres. Nelson Mandela op 5 Desember in sy huis in Houghton oorlede is, word sosiale netwerke, radiostasies, koerante en uitsaaidienste oorval deur mense wat hulde aan Madiba wil bring. As jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paul Walker gaan veras word

Paul Walker gaan glo veras word. Die wyle ster van Fast & Furious, wat tragies op 30 November gesterf het toe die motor waarin hy gereis het ’n paal getref en aan die brand geslaan het, sal die...

View Article

Kuier hier saam met jou troeteldier in die Goudstad

Kan jy ’n tyd onthou toe daar ’n troeteldiervriendelike restaurant om elke hoek was? Ons kan ook nie. Ons weet hoe moeilik dit is om veilige parke en goeie restaurante te kry waar jou vierpotige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vet Sjef: Eiers vir brekfis!

Die heerlikste ontbyt in die wêreld is Eggs Benedict – en jy kan die vulsel aanpas soos jy lus het, sê die Vet Sjef van Nieu-Seeland. Lek solank jou lippe af vir dié vindingryke idees.   LAAT ek sommer...

View Article


Appel-en-vark sosaties

Bekommerd dat sosatievleis nie eweredig gaar word nie? Maak dit dan in ’n riffelpan gaar voor jy dit aan die stokkies ryg. Maak 6-8 sosaties Bereiding: 5 minute Marineertyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 10...

View Article

Pynappel-en-makadamia-onderstebokoekies

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 25-30 minute Bak vir elkeen sy eie poedinkie. BOLAAG 45 ml (3 e) botter, gesmelt 80 ml (¹⁄³ k) sagte bruinsuiker, styf ingedruk 15 ml (1 e) rum 125...

View Article

Vlerkies met Texasspeserye

GenoeG vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 30 minute marineertyd: oornag MARINADE 250 ml (1 k) tamatiesous 1 klein ui, gerasper 1 knoffelhuisie, gekneus 60 ml (¼ k) worcestersous 25 ml (5 t)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fliekvlooi: Wat in rolprentteaters wys

Een van die rolprente waarna baie mense vanjaar die meeste uitgesien het, begin vandeesweek. The Hobbit: The Desolation of Smaug (10-12O G) is die tweede aflewering van die trilogie gegrond op The...

View Article


Aanklagtes teen tolk onthul

Die gebaretolk op oudpres. Nelson Mandela se gedenkdiens is al aan diefstal skuldig bevind. Ook het ’n rits kriminele klagte, onder meer moord, hom op ’n kol in die gesig gestaar, berig eNCA. Die...

View Article

Rudi se egskeiding gefinaliseer

Die sanger, liedjieskrywer en gewese lid van Ons lieflinge, Rudi Claase, is vanoggend in die Hooggeregshof in Pretoria geskei van sy man en gewese musiekpromotor, Stephen Stewart. Hulle was drie en ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prakseer ’n tuiswerkhoekie dié vakansie

Die skole het gesluit en die meeste van ons gaan eersdaags met vakansie. Hoekom rig julle nie in die komende weke solank ’n studeerplekkie vir aanstaande jaar in nie? Ons blogger het hierdie oulike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak

Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees. Die Fiëstas Toekennings, wat reeds beskou word as die Oscars van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vir boer Ludwig is trou sommer perde koop

DIE  wind suis behoorlik deur die populierbos hier in die Moolmanshoek-natuurreservaat op die Ficksburg-Rosendalpad in die Oos-Vrystaat. In ’n oop kol in die bos sit die 120 huweliksgaste op lae...

View Article

Toeris val in water weens Facebook

Australiese polisie moes ’n toeris red wat by ’n pier afgeval het terwyl sy Facebook op haar foon besoek het, sê beamptes. Die vrou het Maandagaand langs die baai in Melbourne gestap toe haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hiervoor het ons Google die meeste in 2013 geraadpleeg

Jy kuier lekker saam met jou vriende om die etenstafel wanneer iemand skielik vra: “In watter fliek het Paul Walker nou weer gespeel?” Dis op die punt van jou tong, maar voor jy op sy naam kan afkom,...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>