Nokia’s van die 1990’s keer terug, maar dalk nie om die beste rede nie
Baie van ons het eens op ’n tyd een gehad en etlike sweer steeds hoog en laag dit was die beste selfoon wat hulle al besit het. Hard to trace Mobile from 1990s makes comeback as Nokia 8210 proves...
View ArticleAs jy jou aan alkohol vergryp, verhoog dit die risiko vir ’n hartaanval
Dis goed bekend dat dit sleg is vir jou liggaam om sporadies groot volumes drank in te neem, maar nou is ’n ernstige waarskuwing oor dié vergrype uitgereik. View image | gettyimages.com Wetenskaplikes,...
View ArticleWaarna het Suid-Afrikaners in April aanlyn gesoek?
Politiek, skandaal en sokker – dis wat Suid-Afrikaners die meeste gegoogle het in April vanjaar. View image | gettyimages.com Danksy Google se Google Trends-funksie kan ’n mens die onderwerpe wat die...
View ArticleSkok-ontwikkeling in Jayde-moordsaak
Jayde Panayiotou se man, Christopher, is een van die verdagtes wat vir haar moord in hegtenis geneem is, berig Eye Witness News. Thando Siyoli (31) is die ander man wat deur die polisie aangehou word....
View ArticleRevenge word gekanselleer
Ná vier seisoene sal Emily Thorne haar soeke na weerwraak moet laat vaar. View image | gettyimages.com Vervaardigers by die netwerk ABC het bevestig dat die vierde seisoen se slotaflewering, wat...
View ArticleRy-indruk: Ford Fusion
“Sjoe! Wat ’n ongelooflike mooi kar.” Jy gaan dit baie hoor as jy Ford se nuwe Fusion aanskaf. Met die Ranger wat seker loshande die gewildste Ford op Suid-Afrikaanse paaie is en die nuwe Mustang wat...
View ArticleHofuitspraak oor genadedood in SA
Die hooggeregshof in Pretoria het die Kaapse advokaat Robin Stransham-Ford Donderdagoggend die reg tot genadedood toegestaan. #Genadedood: Advokaat mag sterf, beveel hof. http://t.co/9bbZDAFRlb...
View ArticleMa in die sop oor ongesonde kosblik
’n Vierjarige van die Amerikaanse deelstaat Colorado se pakkie Oreo-koekies is afgeneem en saam met ’n briefie teruggestuur huis toe. View image | gettyimages.com Die Children’s Academy het die briefie...
View ArticleBylmoorde: Gerugte oor Henri van Breda is “onwaar”
Hardnekkige gerugte doen die afgelope week in die media die ronde dat Heni van Breda, een van die bylmoord-oorlewendes, spoorloos verdwyn het en soek is. Luidens onlangse berigte is Henri laas in...
View ArticleTV-gids Vrydag 1 Mei 2015
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar stukke! Die komediant gesels met bekendes en gewone mense met buitengewone stories en sy voer ’n paar...
View ArticleJou sterre vir 1 Mei 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Dit beloof om ’n besige jaar te wees. Jy sal baie doen en goed vorder. Jy moet die voor die hand liggende reëls volg. BABAS WAT...
View ArticleEn toe is daar net vyf . . .
Deur Mari-Louis Guy Vrydagoggende moet sy dit by die skool ontgeld oor die talentvolle bakker wat met die vorige aand se Koekedoor-episode huis toe gestuur is, vertel Mari-Louis. Verreweg die...
View ArticleSjokolade-fudgekoek met suur kersies
Dit is die perfekte koek om jou geliefde mee te verras. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 90 min. 670 g gebottelde morello-kersies 250 g botter 300 g donkersjokolade 8 eiers, geskei 625 ml (2½...
View ArticleFliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters
Die hoërskoolkomedie The Duff (13T) sal tot baie kykers spreek. Dit handel oor Bianca (Mae Whitman van The Perks of Being a Wallflower) wat woedend is toe sy ontdek sy is haar vriendinne se DUFF,...
View ArticleJou sterre vir 2 Mei 2015
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Daar is goeie sterre vir vooruitgang. Vanjaar beweeg jy vorentoe na ’n gevorderde posisie. Daar is ook goeie sterre vir geldsake...
View ArticleKoninklike baba: Die tyd het aangebreek!
Die hertogin van Cambridge het vanoggend in kraam gegaan. View image | gettyimages.com Kate is glo vanoggend om 06:00 tot die Lindo-vleuel in die St Mary’s-hospitaal toegelaat. Prins William was aan...
View ArticleWilliam en Kate se tweede kind is hier!
Die hertogin van Cambridge het geboorte aan ‘n gesonde dogtertjie geskenk wie nou die vierde aanspraakmaker is op die Britste troon. View image | gettyimages.com Prins William was aan haar sy toe...
View ArticleEerste foto’s van Diana se kleindogter
Die hertogin van Cambridge is sommer vroeg uit die St. Mary’s-hospitaal in Londen, Engeland ontslaan nadat haar en prins William se dogter Saterdagoggend gebore is. Sy het saam met prins William en hul...
View ArticleOos-Kaapse man onsnap uit kake van witdoodhaai
Die NSRI het Sondag berig dat ‘n man van Kaapstad gelukkig was om uit die kake van ‘n witdoodhaai te ontsnap toe hy besig was om nuwe duiktoerusting naby Port St. Johns in die Oos-Kaap te toets. In a...
View ArticleKate: Net so stralend soos Diana
Skeptici en skinderbekke se tonge het geklap toe die Hertogin van Cambridge so mooi gelyk het die oomblik wat sy by die Lindo-vleuel uitgestap het kort na haar tweede kind se geboorte. Een Russiese...
View Article