Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Christopher Panayiotou amptelik aangekla vir Jayde se moord

Die man van die onderwyseres Jayde Panayiotou het vanoggend tydens ’n vlugtige verskyning in die landdroshof in Port Elizabeth gehoor hy word amptelik van die moord op haar aangekla. #sapsEC...

View Article


Dit was nie ek nie, dit was my hond…

Hierdie voorval sal hondeliefhebbers twee keer laat dink. #News Dog drives owner's car into swimming pool after jumping on accelerator pedal during… http://t.co/xqNeawc2ln pic.twitter.com/cUottsY61K —...

View Article


Man se been ná amputasie op ashoop gevind

’n Man van Suid-Florida in die VSA dagvaar ’n hospitaal vir emosionele trauma nadat die hospitaal sy geamputeerde been met sy naamkaartjie daaraan vasgeheg, bloot net in die asdrom gegooi het. Man sued...

View Article

Seun (8) in koma ná baksteen deur motorruit vlieg

’n Agtjarige seun is in ’n geïnduseerde koma nadat ’n baksteen wat deur die passasiersruit van ’n motor gegooi is hom teen die kop getref het. Baksteen tref kind in motor – agtjarige in geïnduseerde...

View Article

Bolognese filotertjies

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30-35 min. 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngedruk 15 ml (1 e) olie 100 g tamatiepasta 500 g maer beesmaalvleis 1 x 410 g-blik gekapte tamaties 30 ml (2...

View Article


TV-gids Maandag 4 Mei 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article

Skokwaarskuwing: Die internet gaan in duie stort

Kenners maan die internet nader ’n “kapasiteitknyp”, want dit kan nie tred hou met die voortdurende vraag na immer vinniger data nie. View image | gettyimages.com Wetenskaplikes beweer die kabels en...

View Article

Texas-varksteak met rissiesalsa

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20-25 min. 1 groot gemarineerde Texas-varksteak 15 ml (1 e) olyfolie RISSIESALSA 2 groot tamaties 60 ml (¼ k) koljanderblare, gekap 2 knoffelhuisies,...

View Article


Hoenderkasserol

Deel hierdie heilsame weekdag-hoendergereg met jou gesin – en geniet die komplimente! Genoeg vir 6-8 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 35 min. 250 ml (1 k) meel sout en peper 30 ml (2 e) olie 8 hoenderdye 1...

View Article


Rooi in die gesig! Raadslid gaan badkamer toe, maar vergeet dat hy sy...

‘n Verleë raadslid van ‘n stad in Texas het op die harde manier geleer wat gebeur as ‘n mens nie jou mikrofoon afskakel nie. Die raadslid van Georgetown het onlangs ‘n formele raadsvergadering verlaat...

View Article

Japan se ongelooflike ‘wipwaentjie-brug’

Dit lyk meer soos ’n wipwaentjierit as ’n brug vir voertuie, maar die Eshima Ohashi-brug in Japan is geensins ’n pretrit nie. Eshima Ohashi Bridge in Japan pic.twitter.com/b5EiEf9lBb — Mukesh Rai...

View Article

Is dit dalk jou oor, Meneer?

WAARSKUWING: Die artikel bevat ’n grafiese foto Happy #BankHolidayWeekend in #huddersfield fighting by 21:20. More action than #MayPac #Bling pic.twitter.com/NRiOaov56P — Ashley Haigh (@Ashley_Haigh)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontmoet die vorige prinsesse van Cambridge

Sy is dalk die eerste prinses wat die afgelope 25 jaar in die Britse koningsgesin gebore word, maar die pasgebore prinses Charlotte Elizabeth Diana is nie die eerste prinses van Cambridge nie....

View Article


Verbeter jou gesondheid binne net 2 minute

Oefening laat jou nie net skraler lyk en beter voel nie; dit kan ook jou lewe verleng. View image | gettyimages.com In ’n onlangse ondersoek is bevind as jy elke uur twee minute lank stap, veral as jy...

View Article

Marli van Breda het nog nie haar broer gesien nie

Netwerk24 het Maandag berig dat Marli van Breda nog nie haar enigste oorlewende broer, Henri, gesien het ná die bylaanval waarin haar ouers en haar ander broer vermoor is nie. Haar pa, Martin (54), ma,...

View Article


VIDEO: Hondjie skrik vir sy hikke

Niemand hou daarvan om met hikke te sukkel wat nie weggaan nie. Dit is egter die eerste keer wat Buck, die agt weke oue hondjie, hik en hy is glad nie gelukkig hieroor nie. Eers sit hy stil om te kyk...

View Article

Hyskrane, brandweerwaens ingespan om oorgewig Brit by hospitaal te kry

Twee hyskrane, sewe polisiemotors, twee brandweerwaens en 11 mediese personeellede was nodig om Georgia Davis (22), eens op ’n tyd “Brittanje se vetste tiener”, in Cwmaman, Suid-Wallis, uit haar...

View Article


Polisie “slaan” glo derde verdagte in moord op Baaise onderwyseres

’n Derde verdagte, wat vandag (Dinsdag) vir die moord op die onderwyseres Jayde Panayiotou voorgekom het, het beweer sy geswolle regteroog is deur die polisie se toedoen. Sizwezakhe Vumazonke (30) het...

View Article

Kougom het my dogter se lewe geëis

Haar gewoonte om ’n pakkie kougom per dag te eet, het dalk haar dood veroorsaak. Teenager died after swallowing her chewing gum http://t.co/VMofccR9kA pic.twitter.com/qF8bii1Zp8 — Metro (@MetroUK) May...

View Article

Huisgenoot is op soek na ons kleurrykste Afrikaanse Suid-Afrikaners!

Is jy iets besonders of ken jy iemand wat uitsonderlik is? Dalk het jy ’n stokperdjie wat die oë laat rek of verdien jy jou brood op ongewone maniere. Dalk is jy ’n karakter aan wie se lippe almal hang...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>