Die hertogin van Cambridge het vanoggend in kraam gegaan.
Dit is dieselfde hospitaal waar prins George gebore is. Diana het ook hier aan William en prins Harry geboorte geskenk het.
Die nuwe Cambridge-gesinslid, ongeag die geslag, sal die vierdie aanspraker op die Britse troon wees.