Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Prego-steak-platbrood

Die volmaakte maaltyd om te geniet terwyl jy ’n sportwedstryd kyk. Genoeg vir 6 Bereiding: 10 min. Rys: 1 uur Gaarmaak: 25 min. Basis 1 liter (4 k) meel 15 ml (1 e) sout 10 g gis 15 ml (1 e) suiker...

View Article


Nuus oor Suid-Afrikaanse paartjie in Nepal

Pietermaritzburg – Daar is nog geen nuus oor ’n Suid-Afrikaanse paartjie van Pietermaritzburg nie wat in Nepal was toe ’n aardbewing die land Saterdag tref, berig Netwerk24.   #Nepal: Advokate van SA...

View Article


O Shucks! Wat jy moet weet van Leon Schuster se nuwe fliek!

Die verfilming van Leon Schuster se jongste komedie is klaar. Aanhangers kan hul eerste blik kry van Schuks! Pay Back The Money! In Schuks! Pay Back the Money! verloor Schuks per ongeluk rugby se...

View Article

Is dit die wêreld se waaghalsigste hond?

Dis alombekend dat Jack Russells nie sommer vir ’n koue pampoen skrik nie, maar hierdie outjie vat dit nog een stappie verder. Kyk net hoe kou en knibbel hy aan die tier se neus en gesig. Die...

View Article

14-jarige seun skiet hom per ongeluk in die been

Paramedici sê dat ’n 14-jarige seun Maandagoggend in ’n ernstige toestand was nadat hy homself per ongeluk in die been geskiet het. View image | Ter illustrasie - gettyimages.com Volgens die...

View Article


Fietsryer dood na kameelperd hom aanval

’n Fietsryer het die naweek in Bela Bela gesterf nadat ’n kameelperd hom na bewering aangeval het. View image | Ter illustrasie - gettyimages.com Kol. Ronel Otto sê gaste by die Thabo Monate Game Lodge...

View Article

Bejaarde egpaar wil trou kort nadat man 103 word

’n Vrou van 91 en haar 102-jarige verloofde sal die oudste pasgetroudes ter wêreld word wanneer hulle na verwagting in Junie trou. George Kirby and Doreen Luckie to become world's oldest bride and...

View Article

TV-gids Woensdag 29 April 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Crème brûlée-tertjies

Die gladde, romerige kern met ’n botterige kors en bros karamel bo-oor is volmaaktheid in die vorm van ’n tertjie. Lewer 6 Bereiding: 10 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 35 min. 500 ml (2 k) meel 80 ml...

View Article


“Jou hond kan nie dít doen nie!”

Dit lyk of hierdie oulike brak weet hoe om homself heerlik te vermaak. Liam Terry het dié video op YouTube gelaai van ’n hondjie wat ’n klassieke “spring-en-swaai” op ’n kort tou doen. Die hondjie, wat...

View Article

Die voordele en nadele in jou kombuis

Daar is deesdae so baie raad vir ’n gesonde leefstyl, dis moeilik om te weet wat die beste is. View image | gettyimages.com Maar een gewisse manier om goed te lyk en gesond te voel is deur jou koelkas...

View Article

Chemo-pasiënte kan baat vind by oefening

Chemoterapie word ingespan om kanker te behandel: die medisyne word ingespuit word sodat dit teen besmette selle kan baklei en dit beskadig sodat dit nie versprei nie, maar daar is newe-effekte. View...

View Article

Zephany Nurse, die meisie met twee verjaardae

Die jong meisie wat 18 jaar gelede uit haar ma se hospitaalkamer in die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad gesteel is, het pas 18 jaar oud geword, maar steeds sal die publiek nie weet wat haar...

View Article


Al skiet jy sleg, sal dié koeël die teiken tref

Eers was daar missiele wat hul trajek kan aanpas om ’n teiken akkuraat te tref; nou kan koeëls dit ook doen. Watch: Sniper Bullet That Tracks Moving Targets http://t.co/KrOzGnoyEQ |...

View Article

Gesogte toekenning vir Miss Piggy!

Die Brooklym-museum vereer jaarliks vroue wat ’n uitsonderlike bydrae in hul veld lewer, met die gesogte Sackler Center First-prys. View image | gettyimages.com Bekende teaterregisseurs en regters was...

View Article


Amerikaanse ma geprys nadat sy kind uit gewelddadige betoging ruk

Toe ’n enkelma van Baltimore in Amerika sien haar tienerseun neem deel aan ’n gewelddadige betoging en maak amok op straat, het sy nie gehuiwer om die 16-jarige aan sy oor te gryp en sommer voor almal...

View Article

Polisie keer verdagtes aan weens onderwyseres se moord

Twee mans – van 28 en 31 jaar – is in hegtenis geneem weens die moord op ’n onderwyseres van Port Elizabeth, Jayde Panayiotou. Die polisie het die nuus vanoggend op ’n nuuskonferensie in Port Elizabeth...

View Article


Duiselingwekkende sprong deur honderde waaghalse

Selfs al skrik jy nie maklik vir hoogtes nie, gaan hierdie video jou beslis na jou asem laat snak! Wat vang waaghalse aan as hulle ‘n bietjie groter adrenalien-hupstoot soek? Hulle gooi hulself van die...

View Article

Vinnige chakalaka-hoender

Yolande de Bohmer het hierdie maklike hoenderresep vir ons gestuur. Dis ’n ideale resep as daar ’n jongeling in die huis is wat wil begin leer hoe om kos te maak. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 minute...

View Article

Maklike rosyneballe

Lewer sowat 30 rolletjies Bereiding: sowat 30 minute Staantyd: sowat 1 uur Baktyd: sowat 15 minute sowat 500 g brooddeeg 100 ml sagte bruinsuiker 125 ml (½ k) rosyne 3 ml fyn kaneel 1 ml wonderpeper 30...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>