Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Gerrie Nel: Oscar se getuie is bevooroordeeld

Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se geneesheer was moontlik bevooroordeeld tydens getuienis vir die verdediging in die hooggeregshof in Pretoria, het die staat Donderdag gesê. “Wat was jou opdrag?”...

View Article


’n Stryd van twee hardekoppe

Dit was die stryd van twee hardekoppe in die hooggeregshof in Pretoria toe die bulhond die Paralimpiese spandokter vanoggend beetkry. Prof. Wayne Derman het af en toe selfs gevra regter Thokozile...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – 9 móét-sien foto’s van 3 Julie

Oscar Pistorius se afrigter Ampie Louw by die hofverrigtinge op 3 Julie. (Foto: Herman Verwey/Media24/Sapa) Oscar Pistorius se oom, Arnold, maak sy das reg in die hofsaal op 3 Julie. (Foto: Herman...

View Article

Verwagte temperature vir 4 Julie 2014

Alexanderbaai……..10 18 Beaufort-Wes……..04 24 Bethlehem…………-1 19 Bloemfontein………01 22 Calvinia………….07 17 Cradock…………..07 25 De Aar……………09 23 Durban……………13 27 Emalahleni………..04 23 Ermelo……………02 18...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smullekker dinosourusse!

Ons Days of the Dinosaur-uitstalling is goed op dreef. Dit gaan tot 20 Julie by die Sandton-konferensiesentrum wees. Julle kan dit daar gaan besigtig, maar ’n bakkery in Craighall het dinosourusse wat...

View Article


Vrae oor Oscar se vlug-of-veg-reaksie

Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se reaksie op waargenome gevaar in sy badkamer op Valentynsdag verlede jaar is Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria bespreek. Die aanklaer, Gerrie Nel, die...

View Article

Kokkedoor se Elsa en Johnny in sewende hemel

Dis amptelik: Ná 13 weke se bak en brou is Elsa Buys (57) van Clarens in die Vrystaat en Johnny Hamman (30) van Kaapstad Suid-Afrika se nuutste Kokkedoor-kampioene. Hulle het in Donderdag-aand se...

View Article

Onweerstaanbare tiramisu

Koffieslawe sal dol wees oor hierdie maklike weergawe van die Italiaanse gunsteling. En mense wat nie koffie drink nie, sal waarskynlik van plan verander. Genoeg vir 9 mense Bereiding: 15 min. Verkoel:...

View Article


Fliekvlooi: Wat gebeur by rolprentteaters

Ná The Wedding Singer (1998) en 50 First Dates (2004) herenig Adam Sandler en Drew Barrymore vir die derde keer in Blended (10-12O), nog ’n romantiese komedie. Hierdie keer speel hulle enkelouers wat...

View Article


So ruil jy ’n band om

In ’n onlangs opname in Brittanje het 52 persent van mans gesê hulle sal verbyry wanneer ’n vrou met ’n pap band langs die pad gestrand is. In Suid-Afrika sal die hoofrede daarvoor waarskynlik...

View Article

Gesonde sjokoladekoek

Laekoolhidraatsjokolade-amandelkoek Lewer 2 kleinerige koekbroodjies van 10 snytjies elk Bereiding: 20 min. Bak: 30 min. 400 g eiervrug, geprik met ’n vurk 400 g donkersjokolade (70%-kakao), in...

View Article

Ysige kouefront oppad

#475625393 / gettyimages.com Suid-Afrikaners moet regmaak vir ’n intense naderende kouefront, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens Vrydag gewaarsku. “Die kouefront sal die Wes-Kaap teen die middag...

View Article

10 MOET-KYK flieks vir die vakansie

Kry solank die warm sjokolade en springmielies gereed – ons het ’n volledige gids van die beste flieks bymekaargesit vir jou en jou vriende om oor die wintervakansie te kyk! 1.      Dirty Dancing...

View Article


Zac Efron skud sy lyf!

Wie sou kon raai Zac Efron (26) kan sy lyf so skud? Die ster van High School Musical en sy pelle het onlangs lekker gedans op Jason Derulo se nuwe liedjie, Wiggle, en een van sy pelle het dié koel...

View Article

Verwagte temperature vir 5 Julie 2014

Alexanderbaai……..06 17 Beaufort-Wes ……..05 10 Bethlehem…………00 17 Bloemfontein………-2 16 Calvinia………….03 07 Cradock…………..04 15 De Aar……………01 12 Durban……………12 28 Emalahleni………..06 24 Ermelo……………04 18...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kan Mathys Roets weer loop?

Dis die vraag op almal se lippe. Mathys het gister ’n video op Facebook geplaas met die byskrif: “My eerste tree in 5 jaar! Musiek is Another Day wat my laaste opname was voor my ongeluk. Master of...

View Article

TV-gids Saterdag 5 Julie 2014

Wat is vanaand op die kassie 16:30 Kokkedoor (kykNET): Die haan kondig teen dagbreek aan dat ’n epiese dag in Kokkedoorstoor gaan begin en later sal afsluit as ’n Karoo-sprokie in die maanlig. Geheime...

View Article


TV-gids Sondag 6 Julie 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Middle (M-Net):  Sue kry ’n werk sodat sy ’n motor kan koop. Die skool roep Frankie en Mike in oor Brick. 17:30 Modern Family (M-Net): Phil help Gloria haar ou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – Skok-video oor aand van skietery

‘n Greep uit die omstrede video wys Oscar Pistorius op sy stompies. Die Australiese nuusprogram Sunday Night gaan vandag ‘n insetsel uitsaai, waar Oscar Pistorius op sy stompies loop en maak of hy ‘n...

View Article

One Direction sing op Sesame Street

Dis oulik verby! Net toe jy dink die ouens van One Direction kan nie nog ouliker raak nie, voer hulle dit sommer nog baie verder deur die alfabet op Sesame Street te sing. Kyk bietjie hierso, maar wees...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>